Wise Sayings,Afrikaans,Slim,Retirement,Marie,Dresses,So True,Facebook,Happy

{Prediker} Week 8 - Maandag - Op vandag se blog. Die basiese boodskap van Salomo is dat ons met vrymoedigheid moet leef.  Sommige glo dat Salomo praat van vrygewigheid en dat hy praat met diegene wat deur die Here geseën is met materiële besittings, talente, belangstellings en spesiale geskenke. Dit sluit almal van ons in. Ons moet ons geld, ons huise, ons tyd en die dinge waarmee ons goed is, gebruik om God te eer, deur diegene te help wat in nood is. https://liefgodgrootliks.wordpress.com

When God gives you a tough road late stage (with hard steps to take) He provides for you with sturdy shoes

Pinterest
Search