Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: "Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy!" Soooo baie lief vir jou! xx

Weet jy wat? DIS OUKEI. Dis oukei om uitmekaar te val, Dis oukei om nie altyd sterk te wees nie. DIS OUKEI.

Afrikaans, Inspirational

More ideas
Pinterest
Search