Afrikaanse resepte

Collection by Bianca Zimny

112 
Pins
Bianca Zimny
Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Yskastert met net drie bestanddele | Vrouekeur

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Vyf vinnige yskasterte

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Romerige kerriehoender

Romerige kerriehoender

Vermeerder die kerriepoeier tot 15 ml as jy ’n sterk kerriegeur verkies. As jy dit met selfs meer brand verkies, voeg 1 of 2 gekapte brandrissies by die sous.

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous

Ek het nogal lekker gespeel met dié resep. Dit het nie ’n tradisionele quiche-kors nie – die maalvleis vorm die kors! Dis een van daardie regte staatmaker-geregte: vinnig om te maak, vries lekker en proe hemels. As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

Die geheim van ’n goeie groentesop is goeie, tuisgemaakte aftreksel.

Alles-in-die-yskas-groentesop

Die geheim van ’n goeie groentesop is goeie, tuisgemaakte aftreksel.

ertjiesop

ERTJIE SOP / PEAS SOUP

ERTJIE SOP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/ertjie-sop-peas-soup.html 1kg shin 2 koppies split ertjies 3 eetlepels sout 2 koppies pasta (noodles, spaghetti, skulpies, macaroni, net wat jy verkies) baie water Week die ertjies vir so 2ure in water. Sit die shin in die drukpot en gooi 'n eetlepel sout oor. Bedek met water en kook vir so +- 1uur (vleis kook maklik sag en fyn). Gooi nou die split ertjies met die water by die vleis en top op met nog water - die ertjies…

Beesvleis-en-lensiesop met botterbone

Beesvleis-en-lensiesop met botterbone

Wintertyd is soptyd. Hier is nog ’n trefferresep uit ons toetskombuis vir troos teen die koue.