Pinterest
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee.

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Afrikaanse Quotes, Valentine Poems, Wonderful Counselor, Worship God, Scripture Verses, Scriptures, Jesus Quotes, Savior, Jesus Christ

Dag 115 Bybelverse Jes 26:4 Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug.

Dag 115 Bybelverse Jes Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug.