Vadersdag is om die draai! Kyk nét hoe spoggerig is dié aanhalingprent.

So waar ek kan my DAD enige iets vra, en hy is altyd da vir my! Ek is soooo blessed met die beste pa!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

'n Ma hou haar kinders se hand net vas vir 'n rukkie, maar hulle harte vir ewig

Plaas lewe

My ma se altyd dat haar siel sal doodgaan in die stad tussen vier mure, ons is plattelandste plaas mense!

plaaskind wardeur die stilte

Dis waar*** Dit praat met my siel

Pinterest
Search