Mev. Kotie Steenkamp: “My hart het gevoel soos die see wat bruis in my. Nou was ons waarlik arm en beroof van alles. Ek gaan vat toe my Bybel, dink nie oor kos of honger, maar gaan soek raad by die Here.   Spreuke 3:25 en 26: Jy hoef nie bang te wees vir ‘n skielike skrik of vir die ondergang van die goddelose as dit kom nie; want die HERE sal jou vertroue wees, en Hy sal jou voet bewaar vir die strik.    *uit Die Boerevrou 1899-1902. A.W.G Raath

Andries Pretorius - He was six feet tall with a paunch but the Zulus called him Ngalonkulu - brawny arms. He was described as shrewd, charming and sensible and lost no time after his joyous reception amongst the Voortrekkers in getting things done. He removed all the old partisan animosities and established strict military discipline.

Alhoewel gekant teen oorlog in 1899, het De la Rey homself bewys as ‘n uitstaande militêre leier. n Meester in mobiele oorlogvoering, met uitstaande oorwinnings by Nooitgedacht, Ysterspruit en Tweebosch waar hy vir Lt Genl. Lord Methuen wond, gevangene neem en weer vrylaat. As ‘n dapper vegter en simpatieke oorwinnaar verwerf hy internationale bewondering.

Photo taken secretly of Gideon Scheepers being tied to a chair. Photos were propably taken by Ivie H. Allen, who requested permission to photograph Scheepers’ execution, but this was strictly forbidden. He nevertheless accompanied the military procession to the execution ground three miles out of Graaff-Reinet. Standing between the two rows of guards with a small Brownie camera under his coat, Allen had just enough space to photograph the execution without being seen by the officers.

Krugerdag was 'n openbare vakansiedag wat vanaf 1882 tot 1899 en weer vanaf 1952 tot 1993 jaarliks op 10 Oktober in Suid-Afrika waargeneem is. Die dag is vernoem na Paul Kruger, 'n Boere weerstandsleier teen Britse bewind en later president van die Zuid-Afrikaansche Republiek, wat sy verjaarsdag op 10 Oktober gevier het. Op die dag is gepoog om die waardes en beginsels in die Afrikanervolkslewe te onderstreep

Toe oorlog in 1899 afgekondig is, word Cronje aangestel as aanvoerder van die Republiekeinse Magte in die Westelike front. Hy beset Mafikeng voordat hy beveel Suidwaarts beweeg om die Britse magte teë te gaan in hul poging om Kimberly te onset. Goeie verdediging by Modderrivier word gevolg deur briljante sukses by Magersfontein- een van die uitstaande boere oorwinnings tydens die oorlog. Cronje se leierskap lei egter tot sy oorgawe by Paardeberg na tien dae dapper dog hardkoppige…

Een aande gedurende die oorlog, het sy vader se kommando op die plaas oornag. Die Engelse was kort op hulle hakke, en agter hulle bloed aan. Die oggend nadat die kommando vertrek het, daag die Engelse dan ook daar op. Die offisier in bevel, 'n sekere kaptein JEB Sealy, kry dan ook bewyse op die plaas dat die kommando daar oornag het. Nadat Sealy bietjie rondgekyk het, sien hy vir Japie daar naby staan en besluit om hom te ondervra. Hoeveel van hulle was daar?

Jopie Fourie sluit na die oorlog aan by die Rebellie teen Louis Botha om SWA binne te val. Genl Smuts weier om petisies vir begenadiging te ontvang vir sy teregstelling. Hy sterf voor vuurpeleton 20/12/1914. Die volgende aanhaling van Jopie "Ek kan nie insien waarom ons vir Engeland se eer moet veg nie. Wanneer ons die moord van Slagtersnek nagaan en dink aan die 30 000 vroue en kinders wat vermoor is, sien ek nie waarom ek Engeland moet help om sy eer omhoog te hou nie."

Paul Kruger se huis in 1894 voor die uit reek van die AB oorlog.  Die huis is vandag 'n museum en kan steeds besoek word.

Pinterest
Search