Afrikaanse Resepte

Collection by Zahndré Venter • Last updated 2 weeks ago

79 
Pins
 • 
80 
Followers
Zahndré Venter
Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Tripe Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Kos, South African Recipes

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Pinnet said: These are the best South African Date Balls Recipe and I have been making them for 25 years. No Egg! You do not need Egg! South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Date Balls, Scones, Banting Recipes, Sorbets, Protein Ball

Date Balls

My brother’s mom-in-law introduced me to these ever so moreish, melt in the mouth treats. They are seriously addictive and I truly have to limit myself to just a couple at a time. They also…

Lepelsteeltjies is soutkoekies gevul met appelkooskonfyt. Probeer dit self, dis baie maklik om te maak en heerlik! Best Dessert Recipes, Fun Desserts, My Recipes, Mexican Food Recipes, Holiday Recipes, Cookie Recipes, Recipies, South African Desserts, Ma Baker

Lepelsteeltjies

Lepelsteeltjies is soutkoekies gevul met appelkooskonfyt. Probeer dit self, dis baie maklik om te maak en heerlik!

DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap . 1 eier 125 ml. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Ma Baker, Scones, Cake Pops, African Dessert

Dadelblokkies

36 blokkies Bestanddele 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels,

Karen Maritz van Klaarstroom, Karoo se maklike dis - reg vir voorsit in minder as 'n uur! Tuna Dishes, Fish Dishes, Seafood Dishes, Tuna Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Easy Recipes, Healthy Recipes

Vinnige tunagebak

Karen Maritz van Klaarstroom, Karoo se maklike dis - reg vir voorsit in minder as 'n uur!