By Voortrekker Pas is daar 'n monument van 'n vrou wat weg loop van Natal af.  Dit is in nagedagte van Susanna Smit, die suster van Gert Maritz, wat gesê het sy sal eerder kaalvoet terug oor die berge trek as om in Natal onder Britse beheer te bly.

This Day in History: Sep 30, 1931: Start of "Die Voortrekkers" youth movement for Afrikaners in Bloemfontein, South Africa.

1972 i joined this movement at Anton van Wouw Laerskool Groenkloof Pretoria. This Day in History: Sep Start of "Die Voortrekkers" youth movement for Afrikaners in Bloemfontein, South Africa.

This Day in History: Sep 30, 1931: Start of "Die Voortrekkers" youth movement for Afrikaners in Bloemfontein, South Africa.

This Day in History: Sep Start of "Die Voortrekkers" youth movement for Afrikaners in Bloemfontein, South Africa.

1938: die jaar was van die Simboliese Ossewatrek, een van die grootste gebeurtenisse in die Afrikaner-geskiedenis. Nege waens, elkeen met sy eie naam, het deelgeneem aan die trek, wat in Augustus ’38 in Kaapstad begin en op 16 Desember in Pretoria met die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument geëindig het.

Op pad het honderde, op party plekke selfs duisende, mense die waens gevolg. Party het Voortrekkerklere gedra. Enkeles het glo die waens gesoen en bewoë geraak. Blindes is nader gelei om die waens te bevoel. Siekes en swakkes is op hul beddens uitgedra om alles te kan sien. En daar was gebede. En toesprake. En koorsang. En volkspele.

Die Burger : Forum: ’n Nuwe soort trek

The Residence of Andries Pretorius, approximately 8 kms from Pietermaritzburg | Flickr - Photo Sharing!

The Residence of Andries Pretorius, approximately 8 kms from Pietermaritzburg | Flickr - Photo Sharing!

Voortrekker Monument, Pretoria, South Africa. Built in 1937-1949 to commemorate the Voortrekkers who left the Cape Colony between 1835 and 1854. The City where I grew up and went to school and where my parents still live.

Built in to commemorate the Voortrekkers who left the Cape Colony between 1835 and The City where I grew up and went to school and where my parents still live.

Die Blinkvosperd ~ ( Volkspele Oefenaande ) ~ YouTube

Oefenaande by Erika Volkspele laer.

More ideas
Pinterest
Search