Sign in
Photos - Google+ Lood Pretorius se huis in Eugene Marais se tyd
Sign in
Photo Juliette Whelpton - Siener van Rensburg Begrafplaas - Genl de la Rey se regterhand...
Sign in
Lood Pretorius Hy is op 24 Mei 1872 as Johannes Lodewicus Pretorius gebore en het op die plaas Welgegund grootgeword, sowat 40 km wes van Pretoria naby Pelindaba. Sy pa, Henning Petrus Nicolas Pretorius, was die stigter van die ZAR se staatsartillerie. Sy oupa Swart Martiens Pretorius was ’n broerskind van Andries Pretorius en dus ’n neef van Marthinus Wessel Pretorius, die staatspresident van die ZAR en stigter van Pretoria. Sy ouma was Debora Retief, dogter van Piet Retief.
Sign in
Lodewyk Lood Pretorius as majoor -Hoewel Lood uit eie reg naam gemaak het met sy akkurate oog, was hy boonop deel van ’n vername familie.
Sign in
Petronel Fourie vertel die verhaal van Lood Pretorius, met wie se geweer die skrywer Eugène Marais sy lewe beëindig het. ’n Jong man met wakker oë wag met ingehoue asem vir ’n opdrag, sy lenige en skraal lyf snaarstyf gespanne. Dis oorlogtyd, Oktober 1899, en die Boere onder genl. Lucas Meyer het met artillerie bo-op die Talanaheuwel naby Dundee in Natal stelling ingeneem, terwyl die Britse mag onder bevel van genl. Penn Symons onder in die kom gevestig was.
Sign in
Photos - Google+ Skote Petoors kolskoot se woning Pelindaba Lood Pretorius se huis in Eugene Marais se tyd. Die es en die bloekomboom regs bestaan vandag nog. Fotos Hartbeespoort Omgewings- en Erfenisvereniging.
Sign in
Op die stoep van die historiese woning van Genl Joubert in Pretoria met die Eike boom, ouer as 'n honderd jaar. Die boom se maat aan die anderkant van die woning kon nie die groot reen van 1994 oorleef. As bome kon praat.... Photo Juliette Whelpton