Crash scene: Two people travelling on a motorcycle died in a collision with a truck in St Michael's last night. Photo by Kwazulu Private Ambulance.

Woman died and man critically injured - Shelly Beach  IMG_0682

Collins Chabane: 'Dit was spoed en drank'

Onnie al 45 dae in koma ná voertuig haar tref Chanell Meijer (30) is as 18-jarige met ’n tennisbeurs na die VSA, waar sy ’n graad in rekeningkunde en finansies aan die Universiteit van Lafayette behaal het.  Piet Meijer, haar pa, het Dinsdag gesê Chanell was op 19 Desember op pad terug huis toe van Parys af toe die afleweringsvoertuig in Beethovenstraat teen haar gebots het

Nine cars pile up in Witfield accident; one person injured | Boksburg Advertiser  Nine cars pile up in Witfield accident; one person injured A total of 12 cars were involved in two accidents, relating to each other, on Tuesday, February 3, on the N12 west before Kraft Road in Witfield.

2 sterf in gru-ongeluk naby Pretoria Minstens twee mense is Dinsdag in 'n gru-ongeluk op die R101-pad (die Ou Warmbadpad) naby Pretoria dood.  'n Skoolkind en die bestuurder van die taxi waarin die leerlinge in die rigting van Pretoria op pad was, het gesterf.  Altesaam 13 ander kinders is kritiek beseer en vyf het ernstige beserings opgedoen.  Een van die kritiek beseerde leerlinge is per helikopter na 'n hospitaal vervoer.

Die swaarmotorvoertuig wat Dinsdag met bakkie 80 km van Otjiwarongo EN Okahandja gebots het. Ses dood en vier kritiek... Foto Nampa

2 broers bots, hul vriend sterf n Man van Bethal in Mpumalanga is dood nadat twee broers, ook Suid-Afrikaners, se bakkies op ’n plaas in Suid-Dakota in die VSA van voor teen mekaar gebots het.  Die broers, ook van Bethal, was Maandag in ’n bedenklike, maar bestendige toestand in hospitale in Noord-Dakota. MC Weldon (33) en sy broer, Johan (26), is in die waakeenhede van onderskeidelik die Sanford- en St. Alexius-hospitale ná die ongeluk die dag ná Kersfees.

Scene of Crash outside Bandfort  @hgroenewald1985

Arrive Alive on

Scene of Crash outside Bandfort @hgroenewald1985

Pinterest
Search