VROUEKEUR Knitting

Collection by Yvonne Westraadt

9 
Pins
Yvonne Westraadt
Knit PatternsKnit Cardigan PatternGros Pull MohairCool Outfits

Don't you think it's time to knit some slippers for winter? Here is an easy pattern!

Knit slippers in one piece | Vrouekeur

Don't you think it's time to knit some slippers for winter? Here is an easy pattern!

Vrouekeur | BREI: Skoene vir 'n pienkvoet

Brei skoene vir ’n pienkvoet

Hier is vier maklike patrone vir skoene vir ’n pienkvoetwat jy in verskillende groottes kan brei

Wat het jy nodig? 6 balle ELLE VEGAS in Royal Flush 5 mm- en 6 mm-naalde 3…
RondomAfrikaansSewing IdeasTopsVegas

BREI: ’n Eenvoudige mantel

Hier is 'n patroon vir 'n baie maklike en mooi mantel!

Hier is vier maklike patrone vir skoene vir ’n pienkvoetwat jy in verskillende groottes kan brei
FunBabies Clothes

Brei skoene vir ’n pienkvoet

Hier is vier maklike patrone vir skoene vir ’n pienkvoetwat jy in verskillende groottes kan brei

Brei vir jou hierdie snoesige oortrektrui teen die byt in die lug Christa Swanepoel Gebrei deur Lize Maritz Model Corné Swanepoel Hare en Grimering Kim Winterscale BENODIGDHEDE • 4(5; 5) balle ELLE CHARITY SERIOUSLY CHUNKY (150 g-balle) in Wine • 7 mm- en 8 mm-naalde • 1 knoop GROOTTE Om borsmaat te pas van: 81(86;91) cm AFKORTINGS aw2tes – aw2 ste tesame omslag1 – glip vlg st op regterkantste naald en vat draad na teenoorgestelde kant van werk tussen naalde deur, gl dieselfde st terug op…

Brei 'n snoesige oortrektrui

Brei vir jou hierdie snoesige oortrektrui teen die byt in die lug Christa Swanepoel Gebrei…

Lesers het gevra vir handskoenpatrone en hier is dit Christa Swanepoel WAT HET JY NODIG? 1 Handskoene met kort vingers 1 bal ELLE FAMILY KNIT DK (50 g) in Lei Breeze 1 bal ELLE FAMILY KNIT DK (50 g) in Coral 2 Handskoene met kort vingers en flappie 1 bal ELLE FAMILY KNIT DK (50 g) in Lei Breeze 1 bal ELLE FAMILY KNIT DK (50 g) in Coral 3 Handskoene met vingers 2 knopies 3,25 mm- en 4 mm-naalde AFKORTINGS 2×2-rif – 1ste ry: *r2, aw2, herh van * tot einde. 2de ry: herh 1ste ry. r – regs …
Knitted SlippersKnitted GlovesCrochet PatternsNeedle And Thread

Brei: Handskoene met kort vingers en flappie

Lesers het gevra vir handskoenpatrone en hier is dit Christa Swanepoel WAT HET JY NODIG? 1 Handskoene met kort vingers 1 bal ELLE FAMILY KNIT DK (50 g) in Lei Breeze 1 bal ELLE FAMILY KNIT DK (50 g) in Coral 2 Handskoene met kort vingers en flappie 1 bal ELLE FAMILY KNIT DK (50 g) in Lei Breeze 1 bal ELLE FAMILY KNIT DK (50 g) in Coral 3 Handskoene met vingers 2 knopies 3,25 mm- en 4 mm-naalde AFKORTINGS 2×2-rif – 1ste ry: *r2, aw2, herh van * tot einde. 2de ry: herh 1ste ry. r – regs …

Brei vir julle almal pantoffels met oorskietbreidraad. Dit hoef ook nie dieselfde kleur te wees nie. Hoe bonter hoe mooier.

Brei pantoffels met 7 vierkante

Brei vir julle almal pantoffels met oorskietbreidraad. Dit hoef ook nie dieselfde kleur te wees nie. Hoe bonter hoe mooier.

Soos verskyn in 24 Augustus 2012 se uitgawe. Hierdie baie ou patroontegniek bied jou oneindige moontlikhede CHRISTA SWANEPOEL Benodigdhede D it sal van jou kleurkombinasie en grootte van kombers afhang. Ek het ELLE se DK-breidraad in skakerings van pienk en groen gebruik. 4 x 50 g-balle in pienk vir al die diagonale rye in een rigting 1 0 x 50 g-balle in verskillende kleure groen en pienk om vir die alternatiewe diagonale rye af te wissel. 4 mm-sirkelbreinaald, want die kombers is net te…
AfrikaansBedroom IdeasKids RugsDiy Crafts

Brei 'n kombersie vir baba

Hierdie baie ou patroontegniek bied jou oneindige moontlikhede! Deur: CHRISTA SWANEPOEL Benodigdhede D it sal…