Wen-kerrie uit die Vrystaat...
Andriétte Maree van Kroonstad se speserygeure maak hierdie kerrie ’n volwaardige wenner. Ek het in Natal grootgeword, en daar het ons baie kerrie geëet. Later is ek met ’n Vrystaatse boer getroud en hy was ook baie lief vir kerrie, maar dit was maar ’n gesukkel om die regte bestanddele daarvoor op Kroonstad te kry. Ek verkies ’n geurige kerrie – dit moet nie net brand nie, en daarom het ek maar altyd kerrieresepte getoets. So met die tyd het ek self ’n kombinasie saamgestel wat vir my…
Groentesop ('n maal op sy eie)
SARIE
Spinasie-en-fetakaas-pasteie
Dis ’n heerlike middagete
Christelle Otto se wen-frikkadelle
Wat ’n lekker verrassing toe Barbara Joubert my op ’n Dinsdagoggend in Augustus bel en sê my frikkadel-resep het gewen! Ek het by my suster in Kimberley gekuier toe ek die winter-uitgawe van SARIE KOS gekoop het. “Ons blaai deur die tydskrif en stem saam dat ons beslis ‘vertroosd’ grootgeword het – bredies, lekker Sondagkosse en al die goedvoelkosse en -gebak was deel van ons kinderjare. “Ek het beslis my liefde vir kosmaak by my ma geërf, wat nog nooit opgehou het om in die kombuis…
Beesstert-sop
Dié sop kan vir party mense nogal ryk wees, maar dis baie lekker. Eerlikwaar ’n maaltyd op sy eie. Begin al die vorige dag daarmee
Wen-kerrie uit die Vrystaat...
Andriétte Maree van Kroonstad se speserygeure maak hierdie kerrie ’n volwaardige wenner. Ek het in Natal grootgeword, en daar het ons baie kerrie geëet. Later is ek met ’n Vrystaatse boer getroud en hy was ook baie lief vir kerrie, maar dit was maar ’n gesukkel om die regte bestanddele daarvoor op Kroonstad te kry. Ek verkies ’n geurige kerrie – dit moet nie net brand nie, en daarom het ek maar altyd kerrieresepte getoets. So met die tyd het ek self ’n kombinasie saamgestel wat vir my…
I Cook Different
Die lekkerste hoenderpasteie | SARIE | Chicken pies Read Recipe by sarietydskrif
Ertjiesop (maal op sy eie)
Dié ertjiesop is heerlik en vullend (hoewel jy sal vra vir nog).
Spanspekslaai met salm, avokado en fetakaas
Sarie
Koolbredie
Daar is twee geheime wanneer jy koolbredie maak: Die kool moet in kookwater lê en die vleis moet baie bruin gebraai word. Hoe bruiner die vleis, hoe bruiner is die kool.
Wen-kerrie uit die Vrystaat...
SARIE
Geroosterde lamsribbetjies
Sarie
10 van die lekkerste sop-resepte
Ons kies vir jou 10 van die lekkerste sop-resepte uit die SARIE-resep-argiewe - nét reg vir die koue weer! (Hooffoto: Pampoensop)
WENRESEP: Souskluitjies
SARIE