Afrikaans resepte

Collection by Yvette Uys

88 
Pins
Garlic Mushroom Kabobs - The best and easiest mushrooms you will ever make, packed with tons of flavor – it’s so good, you’ll want to make it every single day of the week! Made these last week and they were soo delicious! Side Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Vegetarian Cooking, Mediterranean Recipes, Mediterranean Pasta, Vegetable Dishes

Garlic Mushroom Kabobs

·
34 reviews
·
45 minutes
·

Garlic Mushroom Kabobs - The best and easiest mushrooms ever! It's so good, you'll want to make it every single day of the week!

To be served with ice cream…. Bar One Sauce (serves A few scoops of vanilla ice-cream topped with a rich and decadent chocolate sauce is a popular treat worldwide. And when the chocolate … Mexican Chocolate, Decadent Chocolate, Chocolate Bars, Chocolate Orange, Chocolate Cream, Chocolate Truffles, Homemade Chocolate, Chocolate Ganache, Chocolate Fondue

Bar One Sauce - Just Easy Recipes

A few scoops of vanilla ice-cream topped with a rich and decadent chocolate sauce is a popular treat worldwide. And when the chocolate sauce is homemade, it’s even better. Follow this easy recipe to create the creamiest Bar One sauce you have ever tasted! Ingredients: 4 Bar One chocolate bars 1 cup of cream Method:...Read More

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Meatball Recipes, Sausage Recipes, Kos

[Resep] Brodedelle | Maroela Media

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

 but leave out the bacon! Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Baking, Bread Baking, Savory Tart

KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes

KORSLOSE SOUTTERT Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 g spekvleis, gesnipper 2 koppies gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies, in wieletjies gesny 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier […]

South African Groenboontjie-bredie or Green bean stew Oxtail Recipes, Lamb Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Recipies, Curry Recipes, Diabetic Recipes, South African Dishes

SARIE

Die meeste mense kook die groenbone baie pap wanneer hulle dié bredie maak. In my weergawe is die bone nog effens bros en vars – nes ek daarvan hou.

 As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik. Banting Recipes, Mince Recipes, Quiche Recipes, Cooking Recipes, Tuna Recipes, Pastry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Mince Dishes

Start A Fire

Cranberries were on sale for a dollar a bag at Safeway yesterday! I am not the proud owner of 5 pounds of cranberries.. good thing they freeze well! You can expect to see many cranberry recipes in the coming weeks. I am starting off with a brown sugar streusel white chocolate cranberry cream cheese coffee cake. Whew.... longest name ever, but it's so chock full of good stuff! I used a recipe borrowed from Alicia's Homemaking, a lovely blog with lots of good recipes and home making tips. To…

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy. Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, Yummy Recipes, South African Dishes, South African Recipes

WARM APPELTERT

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy... BESTANDELE 3e margerien 1kop suiker 3 eiers 1kop meel 1t bakpoeier Knippie sout 1/4 kop melk 1 blik tert…

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis . South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pizza Recipes, Ma Baker, Good Food

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

Discover recipes, home ideas, style inspiration and other ideas to try. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Microwave Recipes, Cold Desserts, Pudding Desserts

RSG - Dis die een! || Resepte || Kulsum se yskastert

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

PATAT BLOKKIES/PAKKIES Dit is basies presies soos die PATAT WIELE maar die verskil kom in by die blaardeeg. Jou patatwiele is mos maar deur die patats op die blaardeeg te smeer, op te rol en dan i… Veg Dishes, Vegetable Dishes, Side Dishes, Kos, Sweet Potato Dishes, South African Recipes, Light Recipes, Recipe Today, Vegetable Recipes

PATATS

PATAT BLOKKIES/PAKKIES Dit is basies presies soos die PATAT WIELE maar die verskil kom in by die blaardeeg. Jou patatwiele is mos maar deur die patats op die blaardeeg te smeer, op te rol en dan i…

WORTELKOEK met bietjie kakao in die roomkaasversiersel uit Wenresepte 2 Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Baking Ideas, Kos, South African Desserts, Ma Baker, Big Cakes, Pudding Cake

[Resep] Sjokolade-wortelkoek | Maroela Media

Foto: Wenresepte 2 Reinette Lotter van Stellenbosch het al verskeie pryse met hierdie resep gewen, onder meer ’n motor in Huisgenoot se Groot Bakwedstryd in 1982. Lewer 1 groot laagkoek Bestanddele: Wortelkoek 250 ml heuning 20 g (50 ml) kakao 180 g (325 ml ongesifte) koekmeelblom 7 ml koeksoda 7 ml bakpoeier 3 ml sout 185 g (200 ml) botter of margarien, by kamertemperatuur 3 eiers 5 ml vanieljegeursel 5 ml rumgeursel 160 g (500 ml) grofgerasperde geelwortels 100 g (250 ml) gekapte…

REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) gevriesde gemengde groente (of 1 . Mince Dishes, Curry Dishes, Beef Dishes, South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Mince Recipes, Curry Recipes, Cooking Recipes

Kerrie en Rys

REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) 500gr gevriesde gemengde groente (of 1 blikkie kerriegroente en 1 blik gemengde groente (410gr) 1 blokkie beesstert ekstrak (aangemaak soos aanwysings) 1 eetl sout 2 groot…