Maalvleisgeregte

10 Pins0 Followers
Spaghetti Bolognese made in the slow cooker is extra rich and luscious with beef so tender it melts in your mouth!

Slow Cooker Spaghetti Bolognese

Spaghetti Bolognese made in the slow cooker is extra rich and luscious with beef so tender it melts in your mouth!

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Maklike Frikkadelle   Ek het hierdie resep by 'n kollega gekry.  Lekkerste frikkadelle wat ek nog ge-eet het.   Bestanddele:  1kg Maalvleis 1 koppie oats 2 tamaties, geskil en fyn gesny 1 ui gerasper 2 eetlepels tamatiesous 2 eetlepel...

In en om die huis: REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS

More ideas
Herderspastei met patat-bolaag, Hierdie patat-bolaag is vir my lekkerder as n gewone aartappel-bolaag. Volstruismaalvleis is laag in vet en daarom ideaal vir diabete

Lamspastei, As jy, soos ek, van die Karoo kom, sal jy altyd lief wees vir ’n lamspastei

Viskoekies. Waarskuwing – hierdie gaan beslis een van daardie gesogte “kan ons dit asseblief weer kry”-resepte word.

Maalvleis en Kaas Quiche met Tamatie en Uie Sous  SARIE KOS AUG/SEP 2012

KITS-VETKOEK  Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier.  **Bedien dadelik warm met stroop.♫  Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Pinterest
Search