U Woord is 'n lamp vir my voet - psalm 119:105
U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad Psalm 119:105
Spreuke 3:6 God is groot. Niks is onmoontlik vir Hom nie.
Gemaak deur Jesus se gloeilampie - op Facebook
Die Here is getrou
maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense 3:3
Wat in jou hart leef
As jy graag wil weet wat in jou hart leef, luister na jou mond. Fynbos Vrou
Waarvoor is jy bang? Is daar enige gebiede in jou lewe wat gesmoor word as gevolg van vrees ? Die duiwel bring vrees, maar jy kan kies om nie jou knie te buig tot dit nie. Dawid het gesê: "Wanneer ek bang is, sal ek in U vertrou"