food-mafia.com
Sausage, Egg and Cheese Breakfast Roll-Ups
Braised Short Rib Shepherd's Pie with Guinness Gravy
This is a many step meal that is so worth it in the end. You could always cook the short ribs a day ahead in a crock pot and assemble a hour before dinner time. Definitely a hearty wholesome meal for St. Patrick's Day. Cheers!
Kaas braai broodjie
My gran's pumpkin fritters | Pampoen koekies - Simply Delicious
Light and fluffy pumpkin fritters (pampoen koekies) with caramel sauce. This recipe handed down to me by my gran is nostalgia on a plate.
Sweet pot bread, a South African braai classic – Melkkos & Merlot
Pot bread with a sweet twist. Brown sugar and cream turn the traditional braai classic into a sticky treat your kids will devour.
SARIE
Hoender-en-roomkaas-kaaskoek | SARIE
Flatervrye souttertjies
Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!
SARIE
Sarie
Souttert - 16 Maklike Souttert Resepte (KORSLOSE RESEPTE)
Hier is 'n lys van 16 heel beste souttert resepte . Maklike korslose resepte met maalvleis, tuna, biltong en dan die basiese resep. LEES MEER...
LAMSVLEIS EN BOONTJIESOP - Food Lovers Recipes
Hierdie is die kosspan se gunsteling-Suid-Afrikaanse sopresep. Dit is ’n heerlike dik, vleiserige sop, en iets waarsonder ’n mens in die winter nie kan klaarkom nie. Genoeg vir: 4-6 • 30 ml olyfolie • 250 g strepiespek • 2 groot uie, gekap • 2 groot wortels, geskil en in blokkies gesny • 1 kg aartappels, …
Vinnige hoenderpastei
Die vulsel moet afkoel voor die kors opgesit word. Dit sal voorkom dat die deeg pap word.
SARIE
Sarie
Maalvleis-en-bierpastei
Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.
SARIE
Sarie
SPEK EN SAMPIOEN PAP TERT
Vanaf Donderdag spook ons om die skape aan te ry na die Veilingslokaal buite die Ooste van Pretoria. Vrydag word die skape geinspekteer en dit is ‘n gewas, skeer en skrop om die diere spierwit te kry. Weet julle hoe vetterig is so ‘n skaap se pels...wel my wintershande lyk sommer weer pragtig na al die lanolien behandeling! Hoewe en horings gelukkig die vorige week geknip en gebrand. Vandag is saterdag en die manne ry na die veiling en die skou, ek sal met die eerste sarsie se aflaai na…