Skinny Easter Egg Cake Balls ~ A fun Easter dessert idea, cake balls decorated as Easter eggs! Put them in a basket and watch them disappear.

IF ONLY CAKE POPS WERE THIS EASY! such a cute idea! Skinny Easter Egg Cake Balls ~ A fun Easter dessert idea, cake balls decorated as Easter eggs! Put them in a basket and watch them disappear.

DIY FOR KIDS: chalkboard paint blocks and they can design their own city

mommo design: DIY FOR KIDS - chalkboard city blocks, painted wall décor, foam letters

Kom ons begin klank!Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in n woord. Byvoorbeeld boek het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel  help met scaffoldingIn die pakket:- 12 Elkonin kaarte (vis, nes, kar, son, net, lig, wiel, sap, rok, kat, peer, veer)- 1 le kaart- TuisprogramMaak so:Die kind bou die woord met tellers.

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Ouditiewe Analise Gr R-1 Fonologiese Bewustheid

Een van ons Kopskuif-onnies, Fanie Nel, het dié oulike taalhandboekie oor meervoude vir graad 2...

Een van ons Kopskuif-onnies, Fanie Nel, het dié oulike taalhandboekie oor meervoude vir graad 2...

Ingesluit: - 12 Werkkaarte in kleur waarop 12 klanke afsonderlik uitgebeeld word. Die volgende klanke is gedek: m,, s, v, k, t, l, r, n, w, p, g, b. - 12 Swart en wit drukkervriendelike werkkaarte was as n tuisprogram gebruik kan word. - Bonus rymwerk wat deel van die tuisprogram kan vorm. - Bonus taalwerk wat deel van die tuisprogram kan vorm.Maak so:Elke werkkaart het n sirkel waarop 9/10 prente is.

Afrikaans Fonologiese Bewustheid: Identifikasie van beginklanke Graad R-1

DOELHierdie rym aktiwiteit vereis van die kind om rymwoorde te IDENTIFISEER.MATERIAAL INGESLUIT6 kaartjies met rympare  (genommer 1,4,7,8,2,10)6 kaartjies met woorde wat NIE rym nie (genommer  5,6,9,3,11,12)AntwoordbladAntwoordblad met antwoordeMAAK SOHierdie aktiwiteit kan in terapie-sessies met 1 of meer kinders gebruik word.

Afrikaans Rym Identifikasie aktiwiteit Graad 1-3 Ysbeer-Rym

DOELHierdie rym aktiwiteit vereis van die kind om rymwoorde te IDENTIFISEER.MATERIAAL INGESLUIT6 kaartjies met rympare (genommer 1,4,7,8,2,10)6 kaartjies met woorde wat NIE rym nie (genommer 5,6,9,3,11,12)AntwoordbladAntwoordblad met antwoordeMAAK SOHierdie aktiwiteit kan in terapie-sessies met 1 of meer kinders gebruik word.

Pinterest
Search