Biltong Tert by jou volgende braai
Kerrietjops
Goeie genade! Ons het iets gevind wat lekkerder as lamstjops is.
Video: Recept Pesto Mozzarella Plukbrood - Uit Pauline's Keuken
Video recept voor een pesto mozzarella plukbrood, lekker en simpel voor bij de borrel.
Oor die kole met Jan Braai
’n Mens kan ook net so lank die Kersversierings in die winkels ignoreer. In ’n stadium moet jy die jaar in die oë kyk en julle twee moet eerlik wees met mekaar – dit is besig om hoogsomer te raak en die jaar is op pad einde se kant toe. Dit het allerhande implikasies.
Pizzabraaibroodjie
'n Pizza wat jy braai op die vuur soos ’n braaibroodjie? Ja, asseblief.
Watertandlekker patats
Dié patatgereg lok altyd ’n gesprek uit as sy dit voorsit. Niemand kan glo dat dié nederige ou soetpatat so lekker kan wees nie, sê Nina Timm.
Paptert
Dié tipies Suid-Afrikaanse gereg word saam met braaivleis voorgesit.
Gevulde snoek met geroosterdepatat-slaai
Min dinge kan kers vashou by dié wenkombinasie, maar hier’s ’n nuwe weergawe wat jou jou vingers sal laat aflek.
How To Make The Best Steak Marinade Of Your Life
A tangy acid, olive oil for flavor & 6 classic seasonings make this the best steak marinade ever! Get the top-rated recipes and how-to tips.
Oor die kole met Jan Braai: hamburger met gebraaide spek
By die onlangse Woordfees in Stellenbosch is ek deur die organiseerders genooi om as hoofbeoordelaar op te tree vir hul “Burgeroorlog”.
Kry al vanaand se Kom ons braai: familie en vriende - resepte hier
Pierre en Natasha hou ’n braai met ’n Franse flair terwyl Gareth en Lizelle piekniek hou om die kole. Ludwig en Sonja vier die Suid-Afrikaanse see en sonskyn met hul tema.