Lekkerste Witsjokolade Amarula Kaaskoek OOIT!  Kors  Meng pakkie fyn maries +100g botter. Druk vas in 23cm losboom koekpan.  Vulsel Klits 500g roomkaas +1 blik kondensmelk. Smelt 200g witsjok. Roer by. Smelt 4t gelatien in 4E water in mikrogolf. Klits by. Klits 1k room styf. Vou by. Klits 1/3k Amarula by. Giet in losboom. Verkoel 4uur-oornag.  Bolaag Haal ring af. Smelt 200g donkersjok. Mikro 100ml Amarula tot so warm as sjok. Roer in sjok, tot glad. Sprei oor kaaskoek of maak patrone

Here are some of our favourite Amarula recipes. Contact us for more ..  elizabethsgh@telkomsa.net

Amarula Coconut Ice

Amarula Coconut Ice

Pinterest
Search