Yolanda Krantz
More ideas from Yolanda
Hierdie slaai is perfek vir die lente wat vir ons loer!

Gestolde drielaagslaai Bestanddele WORTELLAAG 80 g pakkie) lemoengeur-jelliepoeier 250 ml kookwater 250 ml fyngerasperde wo.

Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.