Dankie... * vir die omgee *dat jy altyd daar is vir my * dat jy my aanvaar nes ek is Jy is baie spesiaal vir my
Lééf met hart en siel | Aanlyn-tydskrif
Aanlyn-tydskrif vir gelowige vroue wat die mooi in die lewe geniet. Ons glo in die belangrikheid van balans: om tyd te maak vir God, jouself en ander.
Good Housekeeping
Het jy geweet dit hou gesondheids- en emosionele voordele in wanneer jy neerskryf waarvoor jy dankbaar is? Dr. Robert Emmons, ’n professor in sielkunde aan die Universiteit van Kalifornië in die VSA, deel sy wenke oor hoe om ’n dankbaarheidsdagboek by te hou
@marileencronje @rodeva20 @meriezitzke @monjakapp
Dankie vir jou omgee, al die liefde, tyd, boodskappies, dat jy opreg is en meeste van als... Dat jy in my lewe is!!
Dankie
Dankbaarheid is soos water & sonlig, dit laat seëninge groei - Simone Trollip #Analogies #blessings #Afrikaans
Dankie dat jy so groot deel is van my lewe
Dankie Here ek het so baie om voor dankbaar te wees
Dankie
Baie dankie vir al jou moeite
Dankie