Photo by Yuri Duraan

Photo by Yuri Duraan

Ek skryf vir jou in my eie hand op hierdie papier. Ek bind my hart vas, vas aan jou sodat jou vingers kan streel daar waar myne was en jy my woorde sal kan terugroep wanneer ek dit nie self kan sê nie... sodat jou lippe kan raak, hier waar ek met myne op jou naam soen (Foto en woorde : Yuri Duraan)

Herfs/ fall, Blare/Leaves, Bome/Trees www.leef.co.za Foto: Hanneri de Wet

Pinterest
Search