Melkkos (directly translated - milk food) an old tradisional South African dish for cold and rainy days! (SA)

pin 3

Dadel Bolletjies 250 gr botter, 250ml suiker, 500 gr dadels fyngesny, 1 eier goed geklits, 1 pak marie beskuitjies fyngerol, klapper. Smelt botter, suiker. Voeg dadels en eier by en roer en prut tot eier mooi egalig deur gemeng is. Roer beskuitjies by. Haal van stoof af, laat net effe afkoel. Rol in balletjies en rol in klapper of druk plat in bak en sprinkel klapper bo-oor en sny in blokkies of vingers.

pin 3

Ek dink ons moet deegies reg he en 'n oop vuur dan maak die gaste hulle eie roosterkoeke met jams en kase en so aan :) :)

pin 1
heart 1

Garlic Cheddar Beer Bread -- it only takes minutes to prepare, and goes perfectly with your summer grilling and salads! gimmesomeoven.com

pin 1

Make sure you have an authentic South African side on Braai Day with this moreish mielie pap tart recipe.

pin 1
Pinterest • The world’s catalogue of ideas
Search