Afrikaans

Collection by Wouter Van Wyk

13 
Pins
Wouter Van Wyk
’n Halwe eier is beter as ’n leë dop Wise Quotes, Inspirational Quotes, Afrikaans Language, Collective Nouns, Afrikaanse Quotes, Career Quotes, Success Quotes, Teaching Aids, Dream Quotes

’n Halwe eier is beter as ’n leë dop | iets is beter as niks | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

Elke swart kraai dink sy eier is die witste Wise Quotes, Qoutes, Afrikaans Language, Afrikaanse Quotes, First Language, Idioms, True Words, Beautiful Words, Laugh Out Loud

Elke swart kraai dink sy eier is die witste | Taalgenoot | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

’n Goeie gewete is ’n sagte kussing.

Instagram post by @taalgenoot • Mar 17, 2017 at 6:38am UTC

11 Likes, 1 Comments - @taalgenoot on Instagram: “’n Goeie gewete is ’n sagte kussing. #idioom #Afrikaans #taal #spreekwoorde”

Van ’n padda vere probeer pluk

Tuis -

Wat’s nuut? Kategorieë

Afrikaans Is Maklik

Krokodil trane huil | maak of jy hartseer of spyt is | Afrikaanse idiome en spreekwoorde

Screenshot By die een oor in en die ander oor uit Wise Quotes, Qoutes, Inspirational Quotes, Afrikaans Language, Writing Posters, Afrikaanse Quotes, Career Quotes, Success Quotes, Math Groups

Dis by die een oor in ... en by die ander oor uit | Iets word gou vergeet | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

'n Mens kannie 'n vuis maak sonder 'n hand nie. Afrikaans, Holding Hands, Men, Hand In Hand, Afrikaans Language

Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings...'n Mens kannie 'n vuis maak sonder 'n hand nie... #Taalgenoot

honde  met die honde blaf en die wolwe huil | met almal saampraat | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

Afrikaanse idiome, spreekwoorde, spreuke en aanhalings

honde met die honde blaf en die wolwe huil | met almal saampraat | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

been | steen en been kla | baie kla | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

Afrikaanse idiome, spreekwoorde, spreuke en aanhalings

been | steen en been kla | baie kla | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

hy is baie moedeloos Foolish Quotes, Afrikaans Language, Library Quotes, Afrikaanse Quotes, Idioms, Classroom Themes, Quotations, Teaching, Poster

Afrikaanse idiome, spreekwoorde, spreuke en aanhalings

aap | jy lyk ’n mooi aap om iets te doen | dit sal jy nooit regkry nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings