gr4

Collection by WP strauss

14 
Pins
Gee my nou die haelwit rose - Gedig Quotable Quotes, Wisdom Quotes, Words Quotes, Wise Words, Funny Quotes, Sayings, Afrikaans Quotes, Angels In Heaven, Zodiac Facts

Gee my nou die haelwit rose - Gedig

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

n Boerneef se pragtige gedig  Bantam hom so en flennie die snare Ek is verlief op die kind Die son slaan vuur uit die sweetvoshare Ek is verlief op die kind Hoor jy meisie met die sweetvoshare verstaan jy die praat van die rankie snare Ek is verlief op die kind Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies Lappa maak vir Bella stout, Met Hanepootse natrossies Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar My hart blom wit vir die voshaarnooi Pluk heide van die rooiste…