Free recipies

Collection by Winifred Badenhorst

8 
Pins
Winifred Badenhorst
Eierlose Semelkarringmelk beskuit en Kersie Biscotti, Episode 7 van Boerekos met 'n Twist Biscotti Biscuits, Recipies, Van, Favorite Recipes, Meet, Table Decorations, Baking, Breads, Cookies

Eierlose Semelkarringmelk beskuit en Kersie Biscotti, Episode 7 van Boerekos met 'n Twist - Annelien Pienaar

Eierlose Semelkarringmelk beskuit Semelkarringmelk beskuit is sag, bros en amper so lekker soos koekies. Dit is vol gesonde aspekte en die hele gesin se kolon kan daarby baat. Hierdie resep bevat GEEN eiers omdat ek […]

There is nothing like home cooked soup, made with love and in just under 20 minutes, you will have your family sitting around the dinner table in no time. This recipe was developed for a vegan friend of mine but it may easily be adapted to add Chunky Vegetable Soup, Veggie Stock, Dinner Table, Crockpot, Slow Cooker, Soups, Recipies, Pumpkin, Stuffed Peppers

Chunky vegetable soup - Annelien Pienaar

There is nothing like home cooked soup, made with love and in just under 20 minutes, you will have your family sitting around the dinner table in no time. This recipe was developed for a vegan friend of mine but it may easily be adapted to add

Tydens die produksie van die Boerekos met 'n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak.    Riglyne vir suksesvolle pasteideeg:  Vir my is dit baie belangrik om altyd koud te werk met die bestanddele sodat die South African Recipes, Recipies, Meet, Recipes

Aartappel pasteideeg met Lamsvleisvulsel en Knoffelroom sous - Annelien Pienaar

Tydens die produksie van die Boerekos met ‘n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my […]

Kaap Maleise Klapper Koeksisters Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met 'n Twist tuiste! Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie resepte wat die rondte doen wat nie Cupcake Cookies, Cupcakes, Melktert, South African Recipes, Breakfast Muffins, Sweet Tarts, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Yummy Food

Smeerkors / Easy pastry - Annelien Pienaar

Ek dink dat menige van ons wel al gevoel het jy wil skree as jy haastig is, omdat jy 'n gerolde tertkors moet maak. Wel, hier het ek vir julle 'n vinnige antwoord op die probleem. Die kors deeg is 'n slap deeg wat dan egalig in

Bacon jam is ‘n nuutjie wat tans sy kop uitsteek. Die Bacon jams wat ek al geproe het, het nie my laat “oe” en “ah” nie. Ek het ingespring en begin proe en meng totdat ek ‘n balans gekry het tussen die suur, soet en kruie komponent South African Recipes, Ethnic Recipes, Biltong, Bacon Jam, Cook Up A Storm, Chana Masala, Cooking Recipes, Beef, Snacks

Biltong en kruie koekies - Annelien Pienaar

Hierdie koekies is ʼn gereelde stapel op die Pienaar snoep happies vir piekniek, langpad reise en kosblik happies. Die rak lewe is lank en kan ook met sukses bevries word. 225 g koekmeel, gesif 50 g fyn biltong poeier (vervang met parmesaan poeier / sesam sade effe gerol om

Leftover ham, sweet peas, and shells make this alfredo pasta recipe easy and irresistible! Easy Pasta Recipes, Easy Healthy Recipes, Easy Dinner Recipes, Beef Recipes, Soup Recipes, Vegetarian Recipes, Drink Recipes, Alfredo Recipe, Pasta Alfredo

Pasta Alfredo - Annelien Pienaar

Alfredo styl pasta is ‘n heelike romerige sous met enige vorm van pasta bedien. Ek maak meeste van die tyd my pasta self en vind dat tagliatelle, die lang plat vorm, met hierdie sous so sag soos statyn proe. ʼn Variasie van bestanddele kan die basis sous