Venison/wildsvleis – Kreatiewe Kos Idees
Posts about Venison/wildsvleis written by kreatiewekosidees and kki4u
Francois se smelt-in-die-mond-skenkel (Springbokskenkel)
Francois se smelt-in-die-mond-skenkel (Springbokskenkel) Bestanddele 1 Springbokskenkel sout en witpeper 1 swart pot 1 takkie roosmaryn ½ koppie rooiwyn Metode Smeer die skenkel met die sout en peper. Plaas dit in 'n bietjie olie in die swartpot, saam met die takkie roosmaryn. Voeg rooiwyn by. Laat dit stadig bak teen 140grade vir 3 tot 4 ure. Dit sal heerlik sag wees.
Wildsvleis-kasserol
Wildsvleis-kasserol Genoeg vir: 4-6 Bereidingstyd: 20 minute Gaarmaaktyd: 21⁄2 uur Oondtemperatuur: 180 °C • 45 ml olyfolie • 1 kg wildsvleisskenkels, in stukke gesny • 1 prei, fyngekap • 8 knoffelhuisies, geskil • 4 naeltjies • 8 baba-uitjies, geskil • 1 wortel, geskil en gekap • 30 ml tamatiepasta • 1 kaneelstokkie • 2 ml elk fyn neutmuskaat en fyn komyn • 25 ml rooiwynasyn • 300 ml rooiwyn • 1 blikkie (200 ml) tamatiesap • ’n takkie roosmaryn • 4 lourierblare • 60 ml gekapte vars…
Annatjie se wildsvleispastei
Annatjie se wildsvleispastei Jy benodig VIR DIE VULSEL 1 groot ui, gekap sonneblomolie 500 g lamskenkels 1,5 kg wildsvleis (skenkels, nek of blad) omtrent 750 ml hoenderaftreksel, genoeg om die vleis te bedek (ek maak my eie, maar jy kan blokkies of poeier gebruik) omtrent 3 eetlepels varsgemaalde koljander, gerooster omtrent 1 teelepel wonderpeper en/of naeltjies (mits jy daarvan hou) 1 teelepel witpeper 3 teelepels sout bruinasyn na smaak (3-4 eetlepels) 2 eetlepels koekmeel, met ’n…
Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte
Rooibok Potjie 1 kg rooibokvleis in blokkies gesny 125 ml olie 4 geelwortels, in skyfies gesny 2 uie, in skywe gesny 2 knoffelhuisies, fyn gedruk 10 ml gekapte tiemie 250 g spekvleis, geka...
Amor se vastrap-wildsvleis
Amor se vastrap-wildsvleis Bestanddele 2 kg koedoe (verkieslik stukkies van die rib) 200 g varkspek (nie bacon nie), in blokkies gesny ½ koppie asyn ½ koppie water 8 naeltjies 2 lourierblare 8 peperkorrels sout en peper ½ koppie rooiwyn Metode Plaas al die bestanddele, behalwe die wyn, in 'n swaarboompot. Bring tot kookpunt, en prut vir 2 uur op lae hitte. (Of bring tot kookpunt, en bak vir 2 ure teen 160 grade) Haal die vleis uit kastrol en verwyder die bene. Pluis die vleis met 'n mes en…
Vinnige wildspastei vir die besige vrou
Vinnige wildspastei vir die besige vrou Kors 1 pak klaargerolde blaardeeg Vulsel 2 kg wildsvleis (enige soort) 500 g skaapvleis 250 ml Coke 100 ml kookolie 2 uie, fyngekap 1 groen soetrissie, opgekap 2 tamaties, geskil en gesnipper 250 g ontbytspek, gesnipper 125 ml blatjang 5 ml elk knoffelvlokkies en vars gemaalde swartpeper 15 ml sout 5 ml gemaalde koljander 2 ml gemaalde naeltjies 15 ml worcestersous 75 ml suurlemoensap 100 ml droë rooi wyn 50 ml soet rooi wyn 250 ml suurroom 2 blikkies…
SA Recipes | Lunch and Supper Old Style Recipes | Lunch and Supper recipe categories Lunch and Supper
Lunch and Supper Favourite South African Recipes ::