poeding

Collection by Wilna Viljoen

11 
Pins
South African Cape Brandy Pudding/Tipsy Tart (I like the sound of that!) cook sister.com

Cape brandy pudding (or tipsy tart) revisited - Cooksister | Food, Travel, Photography

Cape brandy pudding or tipsy tart is a traditional South African baked pudding featuring dates and a brandy sauce - decadently delicious!

Jan Ellis pudding is a South African dessert named after a much-loved rugby player Jan Ellis. The recipe is easy to make, and drenched in delicious syrup

Jan Ellis pudding - a classic South African dessert - Cooksister | Food, Travel, Photography

Jan Ellis pudding is a South African dessert named after a much-loved rugby player Jan Ellis. The recipe is easy to make, and drenched in delicious syrup

Telefoon Poeding | Boerekos – Kook met Nostalgie

Telefoon Poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek wonder hoeveel van ons het hiermee grootgeword, ken vandag se kinders dit? Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 el Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker g…

Suurlemoenpoeding

Suurlemoenpoeding

As jy van ’n surigheid hou, is dié een net vir jou. Dit vorm vanself ’n heerlike sous onderin die bakkie

8 Porsies. Bestanddele 160 g (80g x 2) framboosjellie poeier 500 ml (2 k) kookwater 250 ml (1 k) kouewater 5 mini rolkoekies (Woolworths) 250 g (1 bakkie) geroomde maaskaas 125 ml (½ k) kondensmelk 20 tot 30 ml suurlemoensap 500 g (1 groot pak) aarbeie, ontstingel en gehalveer 250 ml (1 k) bloubessies of enige ander vars bessies 24 gekoopte klein meringues Tuisgemaakte vla 750 ml (3 k) warm volroommelk 187 ml (¾ k) suiker 90 ml (6 e) vlapoeier 90 ml (6 e) water knypie sout 5 ml (1 t)…

Bessie en meringue-koekstruif

Kom bederf jouself met 'n kleurvolle kersfees nagereg!

Die verskillende kleure van die jellie laat mens dink aan die pragtige lenteblomme. Slaan hierdie resep bymekaar en vier sommer heel naweek lank die lente!

[Resep] Basaarpoeding | Maroela Media

Die verskillende kleure van die jellie laat mens dink aan die pragtige lenteblomme. Slaan hierdie resep bymekaar en vier sommer heel naweek lank die lente!

5 Minute Dessert: Pineapple Pie

Pineapple Pie

·
7 reviews
·
5 minutes
·

A quick and easy recipe for creamy Pineapple Pie that only takes about 5 minutes to make and only needs 5 ingredients.

This is more delicious than the sum of its parts! Its a real traditional oldie. RETESTED ON 22 Oct 07: After reading the reviews, I have just made this again. I cut down a little on the sugar in the sauce (it was 5 oz originally), but it should actually be a sweet pudding!! The sauce was quite enough to moisten the entire pudding - it should not be dripping with sauce, as you can see in the photographs. Do not serve immediately, but let it stand, keeping warm, to give the sauce a chance to…

Malva Pudding, South African Baked Dessert Recipe - Food.com

This is more delicious than the sum of its parts! It's a real traditional oldie. RETESTED ON 22 Oct 07: After reading the reviews, I have just made this again. I cut down a little on the sugar in the sauce (it was 5 oz originally), but it should actually be a sweet pudding!! The sauce was quite enough to moisten the entire pudding -- it should not be dripping with sauce, as you can see in the photographs. Do not serve immediately, but let it stand, keeping warm, to give the sauce a chance to…

Henna Heydenrych Roodt Keyter ‎ se idee         IETSIE ANDERS MET JELLIE....... Vat 1 pakkie jellie en meng met 100ml kookwater tot opg...

IETSIE ANDERS MET JELLIE

Henna Heydenrych Roodt Keyter‎ se idee IETSIE ANDERS MET JELLIE....... Vat 1 pakkie jellie en meng met 100ml kookwater tot opgelos.(indien water te vinnig afkoel en jellie nog nie opgelos is nie, sit bak net so vir 30 sek in mokrogolf op hoog. Roer weer tot opgelos. Vat nou n 100ml maatkoppie en pak vol ys tot by 100ml merk, vul met koue water tot by 100ml merk. Gooi nou die ys en water in die jellie mengsel en roer tot ys gesmelt is. Klits met elektriese klitser tot stywe punte vorm(net…