Afrikaans-Sop

Collection by Wilma Marx • Last updated 2 days ago

79 
Pins
 • 
412 
Followers
Wilma Marx

Crockpot Moroccan Lentil and Chickpea Soup. - Half Baked Harvest

·
280 reviews
·
6 hours
·

Crockpot Moroccan Lentil and Chickpea Soup - colorful veggies, flavorful spices, all thrown into the crockpot. Come home to heavenly! @halfbakedharvest.com

Sampioenroom Sop

Sampioenroom Sop – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 pakkie knopies sampioene – goed afgespoel, en fyn gesnipper, en in botter gebraai 3 eetl koekmeel 6 eetl botter Koppie volroom melk Koppie hoender aftreksel 125 ml room Sout Growwe gemaalde…

Boontjiesop met beesskenkel

Boontjiesop met beesskenkel

Vir my hoef daar net ’n effense byt in die lug te wees vir ’n verskoning om sop te maak. Hierdie dik, vullende boontjiesop is propvol proteïene en smaak en dit pas heerlik by vars brood en sout plaasbotter.

Dik groente sop – Liplekker

Dik groente sop

Bestanddele 4 in one sop mengsel oornag in kookwater, spoel deeglik af. Kook tog sag in slow cooker (gewoonlik oornag) 1 pak vars sop groente (PNP \ Spar) 2 E Botter/margarien 2 E Mielieblom[...]

Outydse gortsop

Outydse gortsop

Dit is winter en dus die perfekte tyd vir lekker sop. Probeer gerus hierdie heerlike resep vir gortsop!

Die lekkerste en maklikste resep vir hoender-en-groente-sop. Maak jou eie hoenderaftreksel (ons deel ons resep hier) vir ekstra geur.

Die lekkerste en maklikste resep vir hoender-en-groente-sop. Maak jou eie hoenderaftreksel (ons deel ons resep hier) vir ekstra geur.

SOP

AARTAPPEL - KAAS - SPEK SOP 6 groot aartappels of 8 meduim aartappels geskil en opgesny 1 pakkie wituie soppoeier 250 ml vars room 500 ml gerasperde cheddar kaas 1 E gekapte vars pietersielie of...

Lekkere wortelsoep met gember, kokosmelk, koriander & amandelen

Wortelsoep met gember, kokosmelk, koriander & amandelen

Lekkere wortelsoep met gember, kokosmelk, koriander & amandelen

Boontjiesop met beesskenkel

Vir my hoef daar net ’n effense byt in die lug te wees vir ’n verskoning om sop te maak. Hierdie dik, vullende boontjiesop is propvol proteïene en smaak en dit pas heerlik by vars brood en sout plaasbotter.

ERTJIE SOP / PEAS SOUP

ERTJIE SOP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/ertjie-sop-peas-soup.html 1kg shin 2 koppies split ertjies 3 eetlepels sout 2 koppies pasta (noodles, spaghetti, skulpies, macaroni, net wat jy verkies) baie water Week die ertjies vir so 2ure in water. Sit die shin in die drukpot en gooi 'n eetlepel sout oor. Bedek met water en kook vir so +- 1uur (vleis kook maklik sag en fyn). Gooi nou die split ertjies met die water by die vleis en top op met nog water - die ertjies…

Broccoli-en-aartappelsop met fetakaas

Broccoli-en-aartappelsop met fetakaas

Selfs iemand wat sy neus vir groen groente optrek, sal ’n tweede skeppie van hierdie sop vra.