Afrikaans; Skons resepte

Collection by Wilma Marx

24 
Pins
 • 
414 
Followers
Wilma Marx
Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Good Food, Yummy Food, Healthy Food, Sprite Zero, High Tea

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Kaas en Suurroom Skons - Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels Savory Muffins, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Tarts, South African Dishes, South African Recipes, Pastry Recipes, Cooking Recipes, Scone Recipes

Kaas en Suurroom Skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe…

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Good Food, Yummy Food, Healthy Food, Sprite Zero, High Tea

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar & lekker ligte skon. Geen uitrol of . Quiche Muffins, Breakfast Muffins, Breakfast Recipes, Kos, Cold Lunches, South African Recipes, Our Daily Bread, Savory Snacks, Desert Recipes

Super-vinnige skons

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar 'n lekker ligte skon. Geen uitrol of uitdruk nie, jy gooi die beslag sommer in 'n gesmeerde muffinpan. BESTANDDELE 2 koppies meel 4 teelepels bakpoeier ½ teelepel sout ¼ koppie kookolie 1 eier, geklits 1½ koppie melk en water, gemeng (ek gebruik 1 koppie melk en ½ koppie water) METODE Sif die meel, bakpoeier en sout saam. Gooi die kookolie, eier en melk-en-watermengsel by. Roer tot daar geen…

Meer as tien jaar lank is The Cabin Farm Stall and Deli een van die gewildste stilhouplekke in die Oos-Vrystaat. South African Recipes, Savory Snacks, Muffin Recipes, Deli, Scones, Baked Goods, Sweet Recipes, Deserts, Good Food

The Cabin se skons

Meer as tien jaar lank is The Cabin Farm Stall and Deli een van die gewildste stilhouplekke in die Oos-Vrystaat.

[Resep] Immergewilde skons | Maroela Media Popular Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Scone Recipes, Eggless Recipes

[Resep] Immergewilde skons | Maroela Media

Vinnige resep vir heerlike botterbroodjies.

Bêremengsels is een van die items hoog op my prioriteitslysie om sodoende vinnig skons, plaatkoekies, pasteideeg en vele meer te maak. Homemade Muffin Mix, Homemade Muffins, Dessert Drinks, Dessert Recipes, Desserts, Cheese Biscuits, South African Recipes, Oatmeal, Snacks

Veelsydige Bakkersmengsel

Bêre mengsels is een van die items hoog op my prioriteitslysie sodoende vinnig 'n skons, plaatkoekie, pasteideeg en vele meer te maak. Self vervaardigde mengsels soos hierdie en ook ander te vinde in my Boerekos met 'n Twist kookboek , bevat geen preserveermiddels of enige kunsmatige middels

Immergewilde skons - Vinnige resep vir heerlike botterbroodjies. Popular Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Scone Recipes, Eggless Recipes

[Resep] Vlakoekies | Maroela Media

Vakansie sonder koekies is mos nie vakansie nie. Vlakoekies is altyd ʼn wenner en perfek vir ʼn peuselhappie voor ʼn oggendstappie op die strand.