Slaaie
FANTASTIESE KOOLSLAAI
DIE NUWE KOOLSLAAI
Maak Jamie Oliver se Griekse slaai met eiervrug
Geroosterde eiervrug vorm die basis van ’n slaai met fetakaas, kruisement, olywe, amandels, heuning en suurlemoen.
PASTASLAAI INGEMAAK
PASTASLAAI INGEMAAK http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/pastaslaai-ingemaak.html *My eie verwerking Helena* 500g Pasta [van jou keuse] hou dit warm 2 x 750ml Cross & Blakwell May. 1 Blikkie Kondensmelk 2 Med Uie fyn gekap 1 kg Hawain Stirfry SOUS 1 k Asyn 1 k Suiker 1/2 k water 1/2 k Pasta water Knippie sout [2ml] Knippie Tiemie 2ml] Swartpeper [2ml] 25 ml Whisky[opt] Metode Kook jou pasta volgens jou pakkie met sout Mikrogolf jou Stirfry vir 10min [Hou eenkant…
BOTTERSKORSIE GESTOLDE SLAAI
Vir die warm somers dae is daar niks so heerlik as 'n koel verfrissende slaai nie. My Ma het vir ons as kinders altyd hierdie wonderlike slaai gemaak. Jy kan die botterskorsie met wortel ook vervang. RESEP 4 k Botterskorsie - gerasper 1 pakkie Suurlemoen of lemoen jellie 1 k Appelkoos joghurt ½ k Room - opsioneel 10 ml Gelatien in 100 ml water gesprinkel METODE 1. Spons die gelatien. Jy moet die water in ‘n klein bakkie wat mikrogolf veilig is gooi. Sprinkel die gelatien bo oor en laat dit 5…
DIE SOUS DER SOUSE -meer as net n slaaisous - Marinda Kook
Toe ons in PE gebly het, het ons by Dulcies gaan slaai eet net agter die sous aan. Dit het lank gevat om die sous uit te werk. Alhoewel ek se dis n slaaisous is dit net so lekker oor Continue reading DIE SOUS DER SOUSE -meer as net n slaaisous→
DIE SOUS DER SOUSE -meer as net n slaaisous - Marinda Kook
Toe ons in PE gebly het, het ons by Dulcies gaan slaai eet net agter die sous aan. Dit het lank gevat om die sous uit te werk. Alhoewel ek se dis n slaaisous is dit net so lekker oor Continue reading DIE SOUS DER SOUSE -meer as net n slaaisous→
VLEISLAND SE TRADISIONELE AARTAPPELSLAAI - Food Lovers Recipes
3 lekker groot aartappels 2 medium Uie 3 Agurkies (DILL) nie “sweet and sour” nie. 3 gekookte hoender eiers 375 Ml mayonaise 1/2 teelepel sout Growwe swart peper Knippie Origanum 150ml Olyfolie. 125 ml melk Genoeg vir 6 “mense” …maar net net genoeg vir my… Sny die Uie, eier, agurkies in DUN skyfies…( dit is […]
Soetterte & Tertjies
Kaneel koffiebroodjes.
Recept voor de deeg . 500 g bloem 100 gr ongezouten zacht gesmolten roomboter. 2 etl suiker 1 zakje droge gist 1 ei 10 ...
Resep: Payday-sjokoladetert
Dié sjokoladetert kan ’n mens net die dag ná payday maak. Dit is ongelooflik maklik, maar baie duur, want dit is omtrent net sjokolade en room.
SARIE
Sarie
Hazelnootschuimtaart | Smulweb.nl
KARAMEL SUURLEMOEN TERT
LEMON MERINGUE FUDGE - Food Lovers Recipes
Flake Biscuits recipe by Naeema Mia
Flake Biscuits recipe by Naeema Mia posted on 21 Jan 2017 . Recipe has a rating of 4.5 by 6 members and the recipe belongs in the Biscuits & Pastries recipes category
JOHANITA SE KARAMEL-DRIEHOEKTERT
KLEIN TERTJIES SOET
APPELTERTJIES APPELTERTJIES (24 tertjies) 220ml Margarien 500ml suiker 6 eiers 100ml melk 500ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 2ml sout 1 groot blik appels Sous 200ml cremora melkpoeier 400ml kookwater...
KLEIN TERTJIES SOET
APPELTERTJIES APPELTERTJIES (24 tertjies) 220ml Margarien 500ml suiker 6 eiers 100ml melk 500ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 2ml sout 1 groot blik appels Sous 200ml cremora melkpoeier 400ml kookwater...
Herman maak stap-vir-stap poffertjies vir croquembouche
Tradisioneel word croquembouche op Franse troues voorgesit. Dit staan ook bekend as 'n pièce montée en is 'n uithaler-nagereg om 'n tapas-ete af te rond. Her...
Skons - Tannie Poppie Kokkedoor leer my iets anders
Baklava
Hierdie is een van my stoutste bederfies aan myself. Resep 500 g Fillo deeg 1 k Amandels gemaal 4 - 5 k Amandels of Pekans grof gekap 1 k Pistasio neute gekap 300 g Strooisuiker 1 t Kardamom, gemaal 345 g Botter Stroop 400 g Suiker 500 ml Water 125 ml Goue stroop of heuning 30 ml Suurlemoensap 15 ml Rooswater Metode: 1. Meng die neute en die suiker met die kardamom saam. 2. Smeer ‘n 36 x 27 x m bak met gesmelte botter uit. 3. Sny die deeg in die grootte van die pan. Hou die deeg sag deur dit…
SARIE
SARIE
Muffins & Kolwyntjies
Patatmuffins
SARIE
Resep-video: Soettand-plesiertjies | Maroela Media
Met hierdie muffin kry jy ’n soet verrassing as jy daarin byt!
Rooi kolwyntjies met suurroomversiersel | Maroela Media
Kolwyntjies met regte botter.
KOLWYNTJIES & SOET MUFFINS
Ons het dié oulike sjokolade-skyfies, Chocola’s, by Clicks gekoop. Jy kan ook Beacon se Mint Thins gebruik. 12 Klaargebakte Kolwyntiies LEKKER VERSIERSEL: 125 ml(½ k) koffielikeurstroop 1 k (250...
Gesonder wortel-en-pekanneut-muffins
SARIE
Wortelmuffins – Boerekos – Kook met Nostalgie
Bestanddele 250 ml (150 g) volkoringmeel 5 ml bakpoeier 3 ml fyn kaneel 250 ml (80 g) koringkiem 1 eier 80 ml sonneblomolie 125 ml (100 g) bruinsuiker 5 ml koeksoda 50 ml vetvrye melk 250 ml…
KOLWYNTJIES & SOET MUFFINS
Ons het dié oulike sjokolade-skyfies, Chocola’s, by Clicks gekoop. Jy kan ook Beacon se Mint Thins gebruik. 12 Klaargebakte Kolwyntiies LEKKER VERSIERSEL: 125 ml(½ k) koffielikeurstroop 1 k (250...
KOLWYNTJIES & SOET MUFFINS
Ons het dié oulike sjokolade-skyfies, Chocola’s, by Clicks gekoop. Jy kan ook Beacon se Mint Thins gebruik. 12 Klaargebakte Kolwyntiies LEKKER VERSIERSEL: 125 ml(½ k) koffielikeurstroop 1 k (250...
Lae koolhidraat muffins
Lae koolhidraat muffins Bestanddele 250 g botterskorsie, gerasper 1 Granny Smith-appel, gerasper 15 ml sout ½ koppie olie ½ koppie xylitol (suikervervanger) 1 koppie klapper ½ koppie lynsaadmeel (flax) ½ koppie sonneblomsaad ½ koppie pampoensaad 30 ml heel lynsaad 200 g amandelmeel 5 ml bakpoeier 15 ml kaneel ½ koppie joghurt 6 eiers Metode Verhit die oond op 180 grade Celsius. Meng al die bestandele goed saam. Voeg in muffinpannetjies en bak vir 20 minute.
Springbokkie-kolwyntjies
Kolwyntjies met Skop (resepteboek) - Simone Balman Springbokkie-kolwyntjies Jy het nodig: ... 3 k (425 g) koekmeel 1 ½ k (300 g) suiker 4 t (20 ml) bakpoeier 1 t (5 ml) sout ½ k (125 ml) melk ½ k (125 ml) Amarula 1 k (250 ml) plantolie 4 groot eiers 2 E (10 ml) vanieljegeursel Vlavulsel ½ k (125 ml) room (verdeel dit in 2 x ¼ koppies) ½ k (125 ml) pepermentlikeur 5 E (70 g) suiker 2 E (30 ml) mielieblom 2 eiergele 1 heel eier 2 E (30 ml) botter 1 t (5 ml) vanieljegeursel Versiersel ½ k (115…
Smelt-in-die-mond-sjokoladekolwyntjies
Tuis
Glühwein-kolwyntjies
Kolwyntjies met Skop (resepteboek) - Simone Balman Glühwein-kolwyntjies Jy het nodig: ... 2 k meel 1 t sout 1 t bakpoeier 2 t koeksoda 3/4 koppie (60 g) onversoete kakaopoeier 1 k suiker 1 k bruinsuiker 1 t fyn kaneel ½ t fyn naeltjies ½ t fyn neutmuskaat 1 k olie 1½ k rooiwyn ½ k lemoensap, vars uitgedruk Skil van 1 lemoen, fyngerasper 2 groot eiers 1 t vanieljegeursel Vir die versiersel: 1 k volvet-roomkaas ½ k gesifte versiersuiker 1 t fyn kaneel Versuikerde druiwe: Druiwe Eierwitte…
Vetkoek
Roomys
Koekies
Resep: Brosbrood | Maroela Media
Druk hierdie brosbroodhartjies uit en gee dit vir ʼn ma vir Moedersdag!
Smul saam met Maroela Media: Boeretroos-koekies
Kry die volledige resep hier: https://maroelamedia.co.za/resepte/gebak/resep-video-boeretroos-koekies/
Grondboontjiekoekies sonder meel
Dit klink of dit nie kan werk nie, maar hierdie is by verre die lekkerste en maklikste grondboontjiekoekies nog. En dit het nie eens meel in nie!
Alle broode
ADENDORFF MIELIEBROOD
Vinnige mieliebierbrood
SARIE
BROODROLLETJIES/SOUT-SKONS/MUFFINS
ALLES IN EEN DEEG ALLES IN EEN DEEG - BROOD/VETKOEK/DOUGHNUTS Ek wou vanoggend vetkoek bak maar my olie was te min. Toe bak ek sommer die vetkoek in die oond RESEP 5 koppies koekmeel 1 pers pakkie...
Soet happies & Drankies
Ideas factory – Ideas factory
Sjokolade-pasteitjies
Hierdie resep het Elsje Lubbe van Vanderbijlpark met ons gedeel.
Oliebolle met rooibosglans
Wees gewaarsku: hierdie oliebolle is so sag en smaaklik dat jy verslaaf kan raak!
Other Pins
Kerrie Pynappelslaai
KERRIE PYNAPPEL Kook 2 kg uie (nie te fyn nie) vir ‘n half uur. Dreineer. Voeg nou die volgende bestanddele by: 4kop suiker, 3 kop wit asyn, 2t borrie, 1 eetl sout, 2t Kerrie, 2t gemmer, 1 ml...
FANTASTIESE KOOLSLAAI
DIE NUWE KOOLSLAAI
Hawaiise Slaai
HAWAIISE STIRFRY SLAAI Helena Kruger Foto: Amanda Steyn *My eie verwerking Helena*... 500g Pasta [van jou keuse] hou dit warm 2 x 750ml Cross & Blakwell May. 1 Blikkie Kondensmelk 2 Med Uie fyn...
GEBAKTE AARTAPPELSLAAI - GROOTMAAT
Romerige Mieliepap - Annelien Pienaar
Ek het grootgeword met elke dag ’n bakkie mieliepap vir ontbyt…grof en steen gemaal op die plaas. Ons het nie die meel gesif nie en glo vir my die mieliepap was heerlik romerig. Vandag kan […]
My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie
1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…
HUISHOUDELIKE SKOONMAAKMIDDELS
BOERSEEP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/07/huishoudelike-skoonmaakmiddels.html 1,75 kg harde beesvet (uitgebraaide vet) 250 g seepsoda 1 liter koue water 50 ml sitroenella olie (of olie van keuse ) Smelt die vet in ‘n stainless steel kastrol en hou eenkant totdat dit redelik afgekoel het. Jy moet jou vinger vir 10 sekondes daarin kan hou sonder om te brand. Gooi die vlokkies seepsoda in ‘n erde emmertjie en gooi dan die koue water daarop en roer paar kere met…
MIKROGOLF WITSOUS
Steak en Sampioen pastei – Boerekos – Kook met Nostalgie
Smul lekker vullende bodemlose pastei, tuisgebak ; die beste !! bestanddele 600 g matured rump steak in klein blokkies gesny 1 pakkie sampioene – gewas en opgekerf 30 ml Olie 30 ml bot…
MAKLIKE AARTAPPELGEREG - Food Lovers Recipes
MAKLIKE AARTAPPELGEREG 8 medium aartappels 1 blik ingedampte melk 1 pakkie soppoeier [Hoenderroom, sampioen of aspersieroomsop] 2 groot uie 1 knoffelhuisie 250 g spek Gerasperde kaas Stoofplaat en Oond Kook die aartappels in hulle skille tot dat dit gaar is en laat dit dan afkoel. Verwyder dan die skille en sny die aartappels in plat […]
Hampastei met Kaas & Sampioen – Boerekos – Kook met Nostalgie
Middagete, smul aan die treffer Kors > 150 g (300 ml) koekmeelblom > ruim knippie sout > 125 g (140 ml) sagte botter > 125 g (125 ml) maaskaas > ± 50 ml melk Vulsel > 125 ml gesni…
Peper Biefstuk Pastei – Boerekos – Kook met Nostalgie
Smul lekker vleispastei, tuisgebak ! bestanddele 15 ml Olie 2 pakkies KNORR Black Pepper sous 50 g meel 800 g goeie gehalte beesvleis, (steak) in blokkies gesny 500 ml Water 2 Rolle skilferkorsdeeg…
Koffiebroodjes met banketbakkersroom - koffiekoeken
Maak nu zelf de lekkerste zachte koffiebroodjes met banketbakkersroom. Uitgeshcrveen recept vind je op mijn blog: http://www.ellouisacooking.nl/2015/01/koffi...
Kaneel koffiebroodjes.
Recept voor de deeg . 500 g bloem 100 gr ongezouten zacht gesmolten roomboter. 2 etl suiker 1 zakje droge gist 1 ei 10 ...