afr taal

34 Pins
·
3y
Woordsoorte - 'n maklike opsomming vir Gr. 4 - 7 - Teacha!
'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans. Prentjies om dit makliker te onthou. Ideaal vir die Afrikaanse klaskamer en ook hersiening en vaslegging tuis. Afrikaans FAL sal dit in ouer grade ook kan gebruik. Natuurlik ook ideaal as Mamma bietjie vergeet het ;-)
Vinnige teruvoering vir leerders om hul skryfwerk te verbeter | Oulike hulpbronne vir tuisskolers
PPT - HOE ALLES INMEKAAR PAS IN AFRIKAANS PowerPoint Presentation, free download - ID:1860475
HOE ALLES INMEKAAR PAS IN AFRIKAANS. KLANKLEER: 1.1 VOKALE / KLINKERS a, aa, e, ee, i, ie, o, oo, u, uu 1.2 KONSONANTE / MEDE-KLINKERS b, c, d, f, g, h, j, k, l, m, n, p, q, r, s, t, v, w, x, z 1.3 TWEEKLANKE / DIFTONGE