Melktert

Collection by Wilma

10 
Pins
Karamel-melktert Komplimente : HUISGENOOT Genoeg vir mense Bereidingstyd: 20 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Afkoeltyd: oornag 250 g Tennis-koekies, fyn gedruk 200 g botter, gesme. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Curry Recipes, Sauces Thermomix, Ma Baker, South African Recipes

Caramel milk tart

This decadent dish is still one of our most popular recipes of all time!

  Custard Recipes, Tart Recipes, Best Dessert Recipes, Desert Recipes, Fun Desserts, Mexican Food Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Oven Recipes

Maklike melktert

By die McGregors se boerekos-eetplek, Bagdad Café, tussen Nieuwoudtville en Vanrhynsdorp, kan jy aansit vir boerekostreffers, soos bobotie en hierdie heerlike kitsklaar-melktert.

In en om die huis: Martjie se resep vir ’n outydse melktert Custard Recipes, Puff Pastry Recipes, Milk Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Baking Tips, Melktert Recipe, Koeksisters Recipe, Sweet Pie

Martjie se resep vir ’n outydse melktert

Martjie se resep vir ’n outydse melktert Maak 2 middelslag-blikbordterte Jy benodig: VIR DIE VINNIGE SKILFERKORS 500 g botter 500 g koekmeel teelepel (2,5 ml) kremetart 1 teelepel (5 ml) sout 1 koppie (250 ml) yswater VIR DIE MELKTERTVULSEL 2 l melk 50 g botter saadjies van 1 vanieljepeul 1 stuk pypkaneel 6 eiers, geskei 2 heel eiers 300 g suiker 70 g koekmeel 120 g mielieblom sout kaneelsuiker (.koppie strooisuiker en 2 teelepels kaneel) Só maak jy 1. Maak die kors Gebruik ’n elektriese…

i don't know what this is ,but i want to taste it Franse melktert (Gâteau Basque) Custard Recipes, Tart Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Eggless Recipes, French Recipes, No Bake Desserts

Franse melktert

Franse melktert (Gâteau Basque) deur SARIE.com-span Die amandelkors is ook baie lekker vir ander soetgebak. genoeg vir 1 Kors 280 g (500 ml) koekmeel 30 g (80 ml) fyn amandels 7,5 ml bakpoeier 2 ml sout 200 g (250 ml) suiker 165 g (180 ml) botter 3 eiergele 45 ml water 5 ml vanieljegeursel Vulsel 130 g (160 ml) suiker 20 g (45 ml) mielieblom 5 ml vanieljegeursel 6 eiergele 380 ml melk 250 ml dubbeldik room Kors Verhit oond tot 200 °C. Plaas meel, amandels, bakpoeier, sout, suiker en botter…