Prayer Board, Scripture Verses, Bible Scriptures, Wees, Afrikaans Quotes, Christian Messages, Gods Promises, Prayers, Religion

Afrikaans, Wisdom Quotes, D1, Prayers, Everything, Life Wisdom Quotes

GOEIE MÔRE!  Elke goue sonsopkoms, elke blom, elke voëltjie se sang is God se stem wat op elke plek vir Sy kinders sê: "Hier is Ek, by My is alles moontlik!" Mooi geseënde daggie vir jou!

Elke goue sonsopkoms, elke blom, elke voëltjie se sang is God se stem wat op elke plek vir Sy kinders sê: "Hier is Ek, by My is alles moontlik!

Afrikaans, Amen, Lord

Morning Quotes, Afrikaans, Mauve, Indigo, Storms, Cherries, Thunderstorms

Afrikaans, Inspirational Quotes, Quote Pictures, Psalms, Amen, Prayer, Bible, Life Coach Quotes, Photo Quotes

Here, vandag vra ons vir bonatuurlike genade sodat ons vir ons kinders gespaar sal word, maar ook dat hulle ons sal oorleef. Hou U hand van beskerming oor ons en bewaar ons vir die dag van môre. Die lewe is so kort, maar maak asseblief ons dae saam lank, tot eer van U Koninkryk. Amen.

Die wonderlike gawe van genade is om tydens die storm te kan besef die Here sal jou nooit verlaat nie. Dit stel jou ook in staat om te leer hoe sterk jy is want elke dag staan jy op om die stryd voort te sit al weet jy nie hoe dit gaan eindig nie. Genade maak van jou 'n kan-nie-doder !!

Afrikaans

Pinterest
Search