Desserts

Collection by Willien Kluever

12 
Pins
Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Yskastert met net drie bestanddele

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Pynappel kaaskoek. Sit hierdie voor as ’n nagereg of as ’n soetding by ’n spesiale geleentheid.

Pynappel kaaskoek

Sit hierdie voor as ’n nagereg of as ’n soetding by ’n spesiale geleentheid.

Woolworth's Cheesecake Recipe

Woolworth's Cheesecake Recipe

My vague yet fond memories of the lunch counter at Woolworth's with my mom... and the discovery of their cheesecake recipe... decades later.

Winkelvla en koekies omtower in romerige roomys. Net vyf minute se werk en jou vrieskas doen nie res. Jou kinders gaan dink jy's die kat se snor.

Koekies-en-vla roomys – Melkkos & Merlot

Winkelvla en koekies omtower in romerige roomys. Net vyf minute se werk en jou vrieskas doen nie res. Jou kinders gaan dink jy's die kat se snor.

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: SUURLEMOEN KAASKOEK

SUURLEMOEN KAASKOEK

SUURLEMOEN KAASKOEK: http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/suurlemoen-kaaskoek.html Kors: 1 pakkie marie koekies -fyn 1/3 koppie botter - gesmelt -maak koekies fyn en gooi gesmelte botter by. Druk vas in tert bak. Sit in yskas tot vulsel klaar is. Vulsel: 1 bakkie maaskaas (smooth cottage cheese) 1 blik kondensmelk 1 pakkie suurlemoen jelly 1 blikkie room - 155g (dessert cream) 1/4 koppie vars suurlemoensap Metode: Maak jelly aan met 1koppie kookwater, en laat afkoel…

Mengelmoes-poeding | rooi rose

Mengelmoes-poeding | rooi rose