50 Most Important Bible Verses to Memorize
A list of the 50 best and most important Bible verses to memorize from Scripture. Great for Flashcards!
In gelukkige oomblikke:Prys God, In moeilike oomblikke: Soek God, In stil oomblikke: Aanbid God, In pynlike oomblikke: Vertrou God, Elke oomblik: Dank God
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
Dag 1 Bybelvers: Jesaja 40:8 (Die Boodskap) Gras droog uit. Blomme gaan dood. Maar wat die Here sê hou vir altyd.
Dag 22 Bybelvers: Jesaja 40:31 Dié wat op die Here vetrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.
Dag 17 Bybelvers: Johannes 8:12 Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”
Idees vir Sondagskool Kleuterkerk Bybelklubs – Om te probeer verstaan
Idees vir volwassenes wat kinders van God probeer leer
Dag 25 Bybelvers: Psalm 23:1 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.
Dag 30 Bybelvers: Markus 10:27 Vir God is alles moontlik.
Dag 10 Bybelvers: Filipense 4:6-7 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus
Dag 19 Bybelvers: Psalm 121:7 Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar.
Dag 13 Bybelvers: Psalm 139:10 (Die Boodskap) Oral hou U my vas. En U lei my op u pad.
Dag 16 Bybelvers: Filipense 4:13 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my die krag gee
Dag 29 Bybelvers: Romeine 8:38-39 Hiervan is ek oortuig: Geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte kan ons van die liefde van God skei nie.