beskuit

Collection by Willie de Beer

9 
Pins
willie de Beer
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee...

KARRINGMELK BESKUIT

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Beskuit

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

MOSBESKUIT

MOSBESKUIT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/mosbeskuit.html (Diane Roode Hancox) In ‘n groot DIEP meng skottel sit die volgende: 250g Botter/Marg 1 Blik Kondensmelk 2koppies Suiker (kan bietjie meer insit as jy verkies) 2koppies Kookwater Roer (ek gebruik ‘n “whisk”) tot botter gesmelt is & gemeng is. Voeg By: 2koppies louwater 4 Jumbo Eiers 2pakkies droe Gis (Ek gebruik altyd die Anchor Pers pakkies) Helfde van 2.5kg Koekmeel Roer (weer eens my “whisk”) tot goed…

BUTTERMILK RUSKS

Ingredients 375g butter 500g sugar 2 extra large eggs 1,5kg self-raising flour 30ml baking powder 500ml buttermilk Method Preheat o...

Karringmelkbeskuit - groot verskeidenheid resepte vir Karringmelkbeskuit: LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG