Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

as die skoen pas

Afrikaanse spreekwoorde/idiome "As die skoen pas, trek hom aan"

#Afrikaans #Nederlands #idiome #segoed #suidafrika

#Afrikaans #Nederlands #idiome #segoed #suidafrika

#Afrikaans #Nederlands #idiome #segoed #suidafrika

’n Klap van die windmeul weg hê

Pinterest
Search