Leesstof

Collection by Willemientjie

32 
Pins
 • 
68 
Followers
Willemientjie
  Baie Dankie, Zimbabwe, Jacuzzi, Places To Go, Relax, Blog, Blogging, Whirlpool Bathtub

Gaan wéés by Cederkloof Botanical Retreat - LekkeSlaap Blog

Droom jy van ’n naweek weg van alles en almal? Wil jy net so bietjie wees? Wel, LekkeSlaap het onlangs die voorreg gehad om by Cederkloof Botanical Retreat net buite Citrusdal te gaan kuier en kan met alle eerlikheid sê dat dit vir ieder en elk aanbeveel word. Van die oomblik wat ons uit die … Continue reading “Gaan wéés by Cederkloof Botanical Retreat”

In our latest blog we tell you more about the healing power of the Cederkloof Botanical Retreat and how this wonderful place came about.  #Cederkloof #botanical #retreat #botany #recycling #Cederberg #healingpower #rejuvenate #blog #TG Alone With My Thoughts, Pink Mountains, Healing Power, Going On Holiday, Fun To Be One, Botany, Where To Go, Road Trips, Wonderful Places

Finding our balance at Cederkloof Botanical Retreat - TravelGround Blog

Huddled in a fynbos kloof just 8 kilometers outside of Citrusdal in the Cederberg, Cederkloof Botanical Retreat worked its sweet-smelling magic on us the moment we set foot on the property. By the time we departed, I’d had my first good night’s sleep in weeks, been alone with my thoughts without becoming my usual restless … Continue reading “Finding our balance at Cederkloof Botanical Retreat”

Click on the link and check out this weeks #blog to see how #TravelGround is helping endangered painted wolves! #TGBlog Dances With Wolves, African Wild Dog, Going On Holiday, Wild Dogs, Where To Go, Wolf, Journey, Link

Dances with Wolves: Our Company’s Journey with a Pack of African Wild Dogs - TravelGround Blog

When Bhele comes to, it’s his ears that prick upright first — two oversized black and tan antennas that mark the change in song filtering down from the marula trees overhead. Then his nose surveys his new surroundings. He sniffs the fresh pool of shade he is lying in, the humans who brought him here … Continue reading “Dances with Wolves: Our Company’s Journey with a Pack of African Wild Dogs”

LekkeSlaap het ’n bietjie gaan ondersoek instel oor waar sommige dorpe in Suid-Afrika hul kopkrap-name vandaan kry en wat die storie agter hierdie dorpe se ontstaan is. Zimbabwe, Blog, Blogging

Die Stories Agter 8 van Suid-Afrika se Eiesoortige Dorpsname - LekkeSlaap Blog

Het jy al ooit op die langpad verby ’n aanwysingsbord gery of ’n Suid-Afrikaanse landkaart bestudeer en twee keer gekyk na ’n obskure dorpsnaam? Kyk nou maar na name soos “Lekkersing” en “Tietiesbaai”, om nie eers te praat van die verstommende “Tweebuffelsmeteensmorsdoodgeskietfontein” of “Klein Mier Nommer Een” nie! Ons land spog met fassinerende dorpsname en … Continue reading “Die Stories Agter 8 van Suid-Afrika se Eiesoortige Dorpsname”

Check out these tips on how to reduce your carbon foorprint while travelling in this beautiful African country. African Countries, Going On Holiday, Where To Go, Sustainability, South Africa, Travelling, Travel Tips, Country, Check

Sustainable Travel Tips for South Africa - TravelGround Blog

Travelling in our beautiful country makes it easy to forget that this awesome experience comes with a responsibility. Sustainable travel is all about environmentally friendly practices, the protection of natural and cultural heritage, and benefiting the communities hosting you. Though this might seem daunting, sustainability can be practiced in small and simple ways and even enrich … Continue reading “Sustainable Travel Tips for South Africa”

Raar maar waar: Buitengewone Blyplekke in SA! Wie wil nou in ’n gewone hotel of gastehuis gaan bly as jy in ’n huis, paleis, pondok of hok kan bly? Future Travel, South Africa, Beautiful Places, Road Trip, Zimbabwe, Holiday, Blog, Spaces, Africa

Raar maar waar: buitengewone blyplekke in SA - LekkeSlaap Blog

Wie wil nou in ’n gewone hotel of gastehuis gaan bly as jy in ’n huis, paleis, pondok of hok kan bly? Ons het 14 buitengewone, besonderse en eienaardige plekkies op LekkeSlaap gaan soek. Kliek op die foto’s om meer uit te vind. So, is jy lus vir ’n ander tipe wegbreek die naweek? Bespreek sommer … Continue reading “Raar maar waar: buitengewone blyplekke in SA”

A lovely Autumn adventure at Babylonstoren . Autumn Day, Railroad Tracks, Sidewalk, Adventure, Beautiful, Walkway, Fairy Tales, Adventure Nursery, Walkways

A lovely Autumn adventure at Babylonstoren …

On a lovely autumn day we decided to (finally) visit the beautiful Babylonstoren Garden ... And what a magical experience it was! The road leading to the gardens winds through the winelands and I couldn't help but read every single name of the wine farms next to the road out loud. We were met with big…

The life and adventures of a diy, food and adventure enthusiast in and around the Mother City. Celestial, Adventure, Sunset, Mountains, City, Nature, Travel, Outdoor, Voyage

AvontuurTier

The life and adventures of a diy, food and adventure enthusiast in and around the Mother City...

Die strand voor Muisbosskerm net buite Lambertsbaai is in die Weskus en dit is geen wonder dat hierdie mooi deel van Suid-Afrika 'n plekkie gewerf het op die lys van 10 mooiste plekke in Suid-Afrika nie. Road Trip, To Go, Van, Adventure, City, Beach, Water, Places, Blog

AvontuurTier

The life and adventures of a diy, food and adventure enthusiast in and around the Mother City...

Breakfast in Bed Images, Stock Photos & Vectors Brioche Pasquier, Luxury Holiday Cottages, Luxury Cottages, Coffee And Espresso Maker, Coffee Maker, Bed Images, Window Bed, Breakfast In Bed, Recipe Of The Day

7 Mother’s Day Ideas - TravelGround Blog

Want to spoil the most special woman in your life? Your mom deserves a treat and Mother’s Day is the perfect excuse to indulge her! We’ve put together 7 ideas that your mom is sure to love … Put on your Sunday shoes and treat mom to a high tea she deserves. Most moms would … Continue reading “7 Mother’s Day Ideas”

Geocaching raak al hoe meer gewild. Lees die blog vir meer inligting oor hoe dit werk en wat om te doen om jou eie geocache-avontuur te begin. Geocaching, Hoe, Projects, Log Projects

Geocaching 101: ’n Gids vir Beginners - LekkeSlaap Blog

Bêre die XBox en sleep die kinders weg voor die TV ─ dis tyd vir ’n nuwe avontuur! Hierdie jaar hoef jy nie Paashaas te speel en eiers weg te steek nie, want daar is klaar ’n magdom skatte om jou en LekkeSlaap gaan jou wys hoe om op ’n hedendaagse skattejag te gaan! Geocaching … Continue reading “Geocaching 101: ’n Gids vir Beginners”

10 doendinge vir jou emmerskoplysie … Daar is ’n hele rits doendinge in Suid-Afrika wat jy maar gerus op jou emmerskoplysie kan sit. African, Tours, Blog, Travel, Voyage, Blogging, Viajes, Traveling, Trips

10 Avonture vir jou emmerskoplysie … - LekkeSlaap Blog

Daar is ’n hele rits doendinge in Suid-Afrika wat jy maar gerus op jou emmerskoplysie kan sit. Ons land spog met lekker weer en ’n magdom buitelug-aktiwiteite en ons het 10 avonture geïdentifiseer wat beslis jou adrenalien sal laat pomp! Cape Canopy Tour Sweef tussen die berge rond en bewonder die Kaapse fynbos en natuurskoon … Continue reading “10 Avonture vir jou emmerskoplysie …”

15 books that change womens' lives-adding to my books to read Reading Lists, Book Lists, Books To Read, My Books, Teen Books, Reading Rainbow, Reading Material, What To Read, Book Nooks

15 Books That Changed Women Forever

Here, an excellent lists of must-read literature for women throughout their lives, from Jane Austen to Joan Didion.

Die wenners van die Klink Awards 2015! Awards, Van, Mountains, Nature, Blog, Travel, Voyage, Vans, Blogging

Klink ’n glasie op die Klink Awards 2015-wenners! - LekkeSlaap Blog

LekkeSlaap is genooi om dié jaar se Klink Awards by te woon. Elke jaar stel hierdie toekennings jou in staat om aanlyn jou sê te sê oor die beste wynbestemmings en -ervarings in die land. Oor die afgelope 10 weke het wynliefhebbers gestem vir een, of ’n paar, van die 77 wynplase op die Klink-lys. Daar kan egter … Continue reading “Klink ’n glasie op die Klink Awards 2015-wenners!”

World Class Mengeldrankies in die Moederstad World Class, Movie Posters, Blog, Do Your Thing, Film Poster, Popcorn Posters, Blogging, Billboard, Film Posters

World Class 2015: Mengeldrankies in die Moederstad - LekkeSlaap Blog

Kaapstad is onlangs aangewys as die hoof mengeldrankie-bestemming in die wêreld en staan gereed om 55 van die wêreld se beste kroegmanne en -vroue te verwelkom by die World Class 2015-eindstyd. Die deelnemers het dinge die afgelope jaar uitgespook sodat hulle hier in Suid-Afrika vir ons kan kom wys hoe om ’n drankie behoorlik te … Continue reading “World Class 2015: Mengeldrankies in die Moederstad”

Raar maar waar: Buitengewone Blyplekke in SA! Wie wil nou in ’n gewone hotel of gastehuis gaan bly as jy in ’n huis, paleis, pondok of hok kan bly? Future Travel, South Africa, Beautiful Places, Road Trip, Zimbabwe, Holiday, Blog, Spaces, Africa

Raar maar waar: buitengewone blyplekke in SA - LekkeSlaap Blog

Wie wil nou in ’n gewone hotel of gastehuis gaan bly as jy in ’n huis, paleis, pondok of hok kan bly? Ons het 14 buitengewone, besonderse en eienaardige plekkies op LekkeSlaap gaan soek. Kliek op die foto’s om meer uit te vind. So, is jy lus vir ’n ander tipe wegbreek die naweek? Bespreek sommer … Continue reading “Raar maar waar: buitengewone blyplekke in SA”