Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig onder leiding van ds. S.J. du Toit. Hierdie gebeurtenis word as 'n mylpaal beskou in die geskiedenis van die Afrikaanse taal en as die begin van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging. Die doel van hierdie organisasie was om die mense daarvan bewus te maak dat hulle 'n eie taal het wat Afrikaans genoem word.

J.D. du Toit (Totius) - standbeeld, Potchefstroom. I was there on that day. Onse Miemie het gesing

Dalene Matthee se Kringe in ’n Bos is vanjaar 30 jaar gelede gepubli­seer. JB Roux volg opnuut die spoor van hierdie blitsverkoper. 1 Des. 2014

Dalene Matthee se Kringe in ’n Bos is vanjaar 30 jaar gelede gepubli­seer.

Pinterest
Search