Afr Teks 2

Collection by Mike

313 
Pins
 • 
34 
Followers
OT Ps
Hand. Rom.
Kor.--------Tim.
Tit.------Openb.
OT Gen. - Job
OT Spr., Pred., Kl.
OT Profete
NT Evangelies

OT Ps

The Bible never once says

The Bible never once says "Figure it Out!" but over and over it says, "Trust God."

A blog about inspiring others and being happy.

Verlustig

Verlustig

Waarvoor is jy bang? Is daar enige gebiede in jou lewe wat gesmoor word as gevolg van vrees ? Die duiwel bring vrees, maar jy kan kies om nie jou knie te buig tot dit nie. Dawid het gesê: "Wanneer ek bang is, sal ek in U vertrou"

Teks - Ps 50:15 "Roep My aan in die dag van jou benoudheid" #gebed   **By__[↳₥¢↰]#Emsie**

Dag 36 Bybelvers: 1 Johannes 4:18 Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie

Dankie liewe Jesus!♡

Dankie liewe Jesus!♡

Kor.--------Tim.

2 Corinthians 7:1 Having therefore these promises, dearly beloved, let us cleanse ourselves from all filthiness of the flesh and spirit, perfecting holiness in the fear of God. | King James Version (KJV) | Download The Bible App Now

Having therefore these promises, dearly beloved, let us cleanse ourselves from all filthiness of the flesh and spirit, perfecting holiness in the fear of God.

ashoop - Google Search

ashoop - Google Search

Dag 81 Bybelvers: 1 Kor 1:8 Dit is Hy wat julle ook end-uit sal laat vas staan, sodat daar geen aanklag teen julle sal wees op die dag dat ons Here Jesus Christus kom nie.

Ef 4:18  **By__[↳₥¢↰]#Emsie**

Ef 4:18 **By__[↳₥¢↰]#Emsie**

maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense 3:3

Die Here is getrou

Dawid Sy Storie is Ons Storie} WEEK 5 Ondersoek ons eie hart  Vrydag  - Vandag se verse Efesiërs 4:29-32  32 Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het.

Wees over niets bezorgd, maar vraag God wat u nodig hebt en dank Hem in al uw gebeden. Filippenzen 4:6

Filippenzen 4:6 | DagelijkseBroodkruimels

Wees over niets bezorgd, maar vraag God wat u nodig hebt en dank Hem in al uw gebeden. Filippenzen 4:6

Lééf

Lééf

"...maar God is getou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.: 1Kor 10:13

Efésiërs 2:4-5  ‘Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus – uit genade is julle gered –‘  Die Here wil soveel vir jou doen. Die Here het elkeen van ons sonder uitsondering, lief. Onthou vandag, kom wat wil, dat Hy jou oneindig lief het. #LoveGodGreatlyAfrikaans

Wees oor niks besorg nie...

Wees oor niks besorg nie...

Bybelverse: Die liefde van Christus

Bybelverse: Die liefde van Christus

Hoe kan ek..

Hoe kan ek..

maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense 3:3

Die Here is getrou

maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense 3:3

Tit.------Openb.

geestelike inspirasie - Google Search

geestelike inspirasie - Google Search

♡

1 Pet 5:7  **By__[↳₥¢↰]#Emsie**

1 Pet 5:7 **By__[↳₥¢↰]#Emsie**

Jakobus 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

Dag 136 Bybelverse Jak 1:12 Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die lewe ontvang wat die Here belowe het aan dié wat Hom liefhet.

Teks 1 Pet 5:7  - "Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle."  #afrikaans #Scripture

Werp al julle bekommernis op Hom

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. 1 Petrus 5:7 lockscreen / wallpaper lockscreen / wallpaper facebook cover

HEBREËRS 12:1-2 Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof…  As gelowiges is ons lewens soos ‘n wedloop, en dit is belangrik om ons oë vasgenael op Jesus te hou terywl ons hardloop. Hy verdien ons onverdeelde aandag.

Jakobus 4:10 Onderwerp julle in nederigheid voor die Here, en Hy sal julle verhoog.  Ons moet eerlik wees oor ons sonde. #LiefGodGrootliks

Blog vir Jesus: Krag in gebed

Krag in gebed

Bid. Dit is ʼn woord wat Christene goed ken en maklik gebruik. “Bid asseblief vir so en so.” “Ek sal vir jou bid.” “Kom ons bid saam.” As jy in ʼn Afrik…

2 Petrus 3:18 Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Aan Hom behoort die heerlikheid, nou en tot in ewigheid! Amen.  Ons groei in genade deur op God te vertrou

Hy geniet om diegene te beloon wat Hom soek. #LiefGodGrootliks

Hy geniet om diegene te beloon wat Hom soek. #LiefGodGrootliks

OT Gen. - Job

.

OT Spr., Pred., Kl.

2 Kronieke 7:14         2 Kor 12:9         Lukas 1:45         Matteus 8:27         Psalm 38:15         Psalm 132:...

Bybelverse

Johannes 14:14 Klaagliedere 3:22,23 2 Kronieke 7:14 2 Kor ...

Spreuke 16

Spreuke 16

Wandel in Wyshied – Die Wysheid in Werk en Rykdom – Week 4 – Vrydag – Vandag se verse  Spreuke 22:1-5 ‘n Goeie naam is meer werd as groot rykdom, die goeie gesindheid van ander meer as silwer en goud. Voor die HERE is ryk en arm gelyk; HY het hulle almal gemaak. ‘n Verstandige mens sien onheil kom en vermy dit; onervare mense loop oop oë daarin en boet daarvoor. Wie nederig is, dien die HERE en ontvang rykdom, eer en lewe. Daar is dorings en strikke op die pad van oneerlikheid; wie sy lewe…

Annette Havenga (@AnnetteHavenga) | Twitter

Annette Havenga (@AnnetteHavenga)

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Die Here sal jou altyd deur lei - Jesaja 58:11

"Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder." (Habakuk 3:17-18)

Home - MyFiladelfia Institute

Student Login Enrol today for 2020You have not reached this page by coincidenceRespond to God’s callLet MyFiladelfia help you on your journey MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in Biblical Pastoral counselling, Theological Skills Training, Life Skills Courses and Coaching and Mentoring. Ook beskikbaar in Afrikaans…

NT Evangelies

{Groei deur Gebed) Week 2 - HOEKOM MOET ONS BID VRYDAG – Om ons afhanklikheid van God te verhoog. LEES: Johannes 15:1-5 SOAP: Johannes 15:5 “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.

Christelike Boodskappies: Die Ewige Lewe

Die Ewige Lewe

DIE EWIGE LEWE En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie. - Joh. 10:28 In die natuur is die gróótste misterie: LÉWE! Dis die *één* ding wat die mens se vernuf en wysheid NIÉ kan ‘máák’ nie, al word daar ook *hóé* hard probeer. Die wetenskap kan die magte van die natuur gebruik, maar G*O*D álléén kan LÉWE gee! JESUS *ís* die lewe en HÝ is die BRÓN van ÁLLE lewe! In die begin (Joh. 1:1) was Hy, van Hom kom alle…

Dag 4  Bybelvers: Matteus 6:26 (1983 Vertaling) Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie; julle hemelse Vader sorg vir hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?

JOHANNES 4:14  maar wie van die water gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. Nee, die water wat Ek hom sal gee, sal in hom 'n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee.”   Jesus gee ons alles wat ons nodig het #LiefGodGrootliks