Mieliepap in die oond
Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…
Christian radio station | Rainbow Gospel Radio
Rainbow Gospel Radio | Kerriekool
How to make the perfect Roosterkoek for a South African braai
Here's an easy recipe for Roosterkoek. Heritage day is around the corner in South Africa and you know what that means? BRAAI! Yes, South Africans love their braai days. It's
HEERLIKE PAPTERT MET SAMPIOENE, SPEK EN KAAS - Food Lovers Recipes
Putu pap in a potjie
There are three principles to making putu pap successfully, say Jan Braai. They are managing the ration of water to maize meal, building an iceberg and using a two-tined fork.
Kondensmelk Mosterd - Annelien Pienaar
Ons het met “wiel neusie vleis“ (varkie) geleer om die heerlike mosterd te eet. Verder het ons eerder die mosterd as botter op ons toebies vir skool verkies, saam met hoender en oorskiet koue vleis. […]