Reiswenke

Collection by Wêreldwyd

33 
Pins
 • 
13 
Followers
Wêreldwyd
Kuala Lumpur: Van Petronas-tweelingtorings na Heli Lounge Bar P&o Cruises, Taipei 101, Kuala Lumpur, San Francisco Skyline, Vape, New York Skyline, Lounge, Travel, Smoke
Taipei 101VapeNew York SkylineLounge

Kuala Lumpur: Van Petronas-tweelingtorings na Heli Lounge Bar - Wêreldwyd

Wat om in Kuala Lumpur, Maleisië te sien, eet, drink en doen Met enkele van Suidoos-Asië se beste besienswaardighede, kos, en drankies, is Kuala Lumpur (KL) verreweg een van die opwindendste stede om te besoek. In hierdie reeks kry jy al die inligting wat jy nodig het om na die gewildste trekpleisters in Kuala Lumpur […]

Wenke vir jou reis na Nieu-Seeland The Green Parrot, The Hobbit, Kiwi, Rice, Hobbit
The HobbitKiwiHobbit

Wenke vir jou reis na Nieu-Seeland - Wêreldwyd

Soos jy teen dié tyd weet (want ons praat heeltyd daaroor!) het ons Nieu-Seeland onlangs deurkruis, en het ons met baie herinneringe (en min geld) en behoorlik bekoor teruggekom. Dis die land van Kiwi-voëltjies, Kea (die Suideiland se bergpapegaaie), Pukeko, pluime, veldblommetjies en -vruggies, gloeiwurmgrotte, reusekauribome, hobbits, berge en wyduitgestrekte heuwels, kronkelende hoofweë, woude, vrolike […]

Topwenk: Wat om in Helsinki te sien, te doen en te eet P&o Cruises, Architecture Awards, Helsinki, Finland, Paris Skyline, Taj Mahal, Street View, Om
FinlandTaj MahalStreet ViewOm

Topwenk: Wat om in Helsinki te sien, te doen en te eet - Wêreldwyd

Voordat ek Helsinki besoek het, het ek nie juis veel van die plek geweet nie. Ja, ek het geweet dis ysig in die winter en Kersvader woon daar, maar dis ook al. Omdat ek niks verwag het nie, het Helsinki my asem weggeslaan. Die hoofstad van Finland is lewendig, skoon en prettig, en daar is […]

’n Fransman, ’n Duitser en ’n Afrikaner … Great Places, Places To See, South Afrika, Cape Town South Africa, Memorial Museum, Africa Travel, Countries Of The World, Tours, French
Great PlacesPlaces To SeeAfrica TravelFrench

’n Fransman, ’n Duitser en ’n Afrikaner ... - Wêreldwyd

Wat is jou identiteit? Baie van ons sal eenvoudig antwoord Afrikaner, ander Suid-Afrikaner, Suid-Afrikaner in die buiteland of bloot Afrikaanssprekende. Identiteit is ’n baie belangrike komponent in die vorming van ’n persoon. Daarom is dit noodsaaklik om ook jou wortels verder terug te soek as net jou ouers en grootouers. Talle bekende Afrikaanse families het […]

Buy Happy family at a beach by Rawpixel on PhotoDune. Happy family at a beach

Nuwe paspoortreëls vir minderjariges: Doen nou só aansoek - Wêreldwyd

Minderjariges in Suid-Afrika kry nou ’n nuwe paspoort waarin beide die ma en die pa se besonderhede ingesluit word. Dit is ’n groot stap vir Suid-Afrika ná baie kritiek op die immigrasiebeleid en vereistes rakende minderjariges wat sonder hulle ouers reis. Dit beteken ook ’n verandering in die aansoekproses. Nou móét beide ouers die aansoekvorm […]

So, what to pack for your next trip? Check out all my favorite photography and travel gear, packing tips, recommended reading, and more here! Packing List For Travel, Packing Tips, Travel Tips, Travel Hacks, Travel Checklist, Free Travel, Solo Travel, Luggage Packing, Weekend Packing
Packing List For TravelTravel TipsTravel HacksSolo TravelLuggage Packing

Reis veilig in ’n wêreld wat (weer) grense het - Wêreldwyd

Met die aanvang van die 21ste eeu is voorspel dat grense gaan verdwyn. Trouens, in Europa kon jy al wyd reis met die diensverskaffer wat op jou selfoonskerm verander, of die GPS se inligting as enigste aanduiding dat jy nou in ’n ander land as tien minute gelede is. Vriende van my het verklaar: “Buiten […]

Reëls en regulasies om in gedagte te hou voor jou reis

Reëls en regulasies om in gedagte te hou voor jou reis - Wêreldwyd

Ons is deesdae meer as ooit tevore bewus van reëls en regulasies wat mense se gedrag en bewegings monitor. Tans is die inperkingsregulasies belangrik, maar een of ander tyd sal die land se grense weer oopgemaak word en die buitewêreld sal jou met ope arms verwelkom. Dié buitelandse arms het egter ook hul eie reëls […]

Knowing when images are legal or not can be hard. Here's a quick and simple guide to online images copyright and fair use laws – without the legal jargon! Hollywood Stars, Child Custody Lawyers, Innovation Challenge, Environmental Law, Royal Ontario Museum, Free Museums, In Law Suite, Utrecht, Online Images

Die wêreld se vreemdste wette - Wêreldwyd

Die wêreld is vol vreemde reëls en snaakse gebruike. Van wette oor goudvisse en hoeveel jy mag weeg tot jou oefenprogram en of jy mag onderklere dra! Lande is vol vreemde strikke waarin jy jou kan vasloop. Hier is van die vreemdste wette waarvan jy moet bewus wees voor jy weer toer!

Globe // World // Map Photo by chuttersnap on Unsplash Fall Inspiration, Travel Inspiration, Best Travel Guides, Travel Tips, Travel Ideas, Travel Destinations, Vacation Travel, Time Travel, Malaysia Travel
Fall InspirationTravel InspirationTravel TipsTravel Destinations

Visums duur en word dikwels geweier  - Wêreldwyd

Suid-Afrikaners betaal al meer vir visums wanneer hulle wil reis, en die Verenigde Koninkryk en Amerika weier dikwels om visums toe te staan. Volgens Travelstart.co.za oorweeg byna die helfte van Suid-Afrikaners om eerder lande te besoek wat geen visumvereistes het nie of wat visums met aankoms uitreik. Redes vir weiering van visums Volgens ‘n meningspeiling […]

Die Koninkryk van Thailand – die land van glimlagte Freedom Beach, Man Se, Park In New York, Phuket, Central Park, Snorkeling, Bangkok, Thailand, Outdoor
Park In New YorkCentral ParkThailandOutdoor

Die Koninkryk van Thailand – die land van glimlagte - Wêreldwyd

Op 25 Januarie vanjaar – ná ’n vlug van 15 ure – word ons op die Suvarnabhumi-lughawe deur ’n vriendelike man ingewag wat ons bagasie met oorgawe in sy motor help laai. Ons is sat en stil, maar tog opgewonde op pad na ’n hotel iewers in die besige strate van Bangkok. Ses maande se […]

The 10 best travel apps for a road trip with your van you won't forget.

Jou volgende reis begin hiér: 103 lande waarheen Suid-Afrikaners sonder ’n visum kan reis - Wêreldwyd

’n Suid-Afrikaanse paspoort, wat soms die “groen mamba” genoem word, is ongelukkig een van die paspoorte wat ’n mens redelik beperk met lande waarheen jy kan reis sonder ’n visum. Arton Capital het die nuutste paspoortindeks aan die begin van 2020 bekendgemaak en daar is nou 103 lande waarheen Suid-Afrikaners sonder ’n visum kan reis. […]

Table of Contents What is a travel backpack? For whom is a travel backpack suitable? What is the difference to a normal backpack? How much is a travel backpack? Where can I buy a travel backpack? Best Places To Travel, New Travel, Travel Alone, Travel Usa, Travel Goals, Travel Expert, Travel Hacks, Solo Travel, Budget Travel

Reisversekering: Eerder bang Jan as dooie Jan - Wêreldwyd

Wat jy moet weet Wanneer jy ‘n reis beplan, is noodsaaklikhede seker die belangrikste om in te pak. Behalwe vir klere, selfoonlaaiers en toiletware is ‘n goeie reisversekeringsplan ‘n moet-hê as jy die wêreld wil sien! ‘n Reisversekeringsplan dek die risiko van onverwagte situasies terwyl jy weg is. Dit sluit natuurrampe, persoonlike beserings, siekte en […]

Ready To Go Out? Read The Don’ts Of Post-lockdown Period New Travel, Travel Goals, Travel Tips, Tour Eiffel, Bangkok, Les Bahamas, Buying Plane Tickets, Times Square, Tourism Website
New TravelTravel TipsTour EiffelTourism Website

Reis veilig in ’n wêreld wat (weer) grense het - Wêreldwyd

Met die aanvang van die 21ste eeu is voorspel dat grense gaan verdwyn. Trouens, in Europa kon jy al wyd reis met die diensverskaffer wat op jou selfoonskerm verander, of die GPS se inligting as enigste aanduiding dat jy nou in ’n ander land as tien minute gelede is.Vriende van my het verklaar: “Buiten vir langer vlugte, is daar geen verskil tussen vir kinders in Kaapstad of Hamburg gaan kuier nie.”

5 Top Restaurant Design Trends In 2019 – Bar Stools Furniture Visa Schengen, University Of Sheffield, Little Paris, Digital Coupons, Top Restaurants, Digital Nomad, Best Wordpress Themes, Delft, Restaurant Design
Visa SchengenLittle ParisDigital CouponsBest Wordpress ThemesDelft

Hoe werk fooitjies in ander lande?

In Suid-Afrika is almal daaraan gewoond om ’n fooitjie van 10% vir die kelner by te werk of selfs vir petroljoggies ’n paar munte te gee as hulle jou windskerm was. Alle lande is egter nie dieselfde nie. In Turkye word fooitjies net in kontant aanvaar en in ander lande word dit as oneerbiedig beskou om ’n ekstra fooi te gee.

Tien wenke om die beste reisfoto’s met jou slimfoon te neem Snapseed, Lightroom
Lightroom

Tien wenke om die beste reisfoto’s met jou slimfoon te neem - Wêreldwyd

Wetenskaplikes beweer dit is byna onmoontlik vir die menslike brein om werklik te “lewe in die oomblik”. Daarom is foto’s ’n fantastiese manier om nie net spesiale oomblikke te dokumenteer nie, maar ook vas te vang. Die gevorderde tegnologie van slimfone maak deesdae van enigeen ’n amateurfotograaf (ek weet die professionele fotograwe rol nou hulle […]

Bangalore to Singapore flights on Akbar Travels. Lowest Airfare Guaranteed on domestic & international flights. Save big on Bangalore to Singapore flight. Airline Travel, Air Travel, Travel Tips, Travel Hacks, Travel Goals, Travel Ideas, Akbar Travels, Before You Fly, Best Flights

Wat om als op Suid-Afrikaanse lughawens te verklaar - Wêreldwyd

As jy een van daardie mense is wat met ʼn leë tas op vakansie gaan sodat jy dit vol kan terugbring, is dit belangrik om te weet hoeveel van wat jy in daardie tas mag pak. Dit is altyd die veiligste om al jou inkopies by doane te verklaar as jy heelwat produkte saambring. Indien […]