Ek stem volkome saam!!!
WELKOM BY DIE PILLE EN BRILLE KLUB! Hier vat ons nonsens van niemand nie. Ons maak soos ons smaak. Het niemand se goedkeuring nodig nie! Ons is 'special' want ons kan LAG, HOES, NIES, 'BACKFIRE' alles gelyk. Ons maak van die LEWE 'n FEES! WANT JA LAG HOU ONS JONK!
Siemsalabiem!
Ek moes net hierdie een pin. Tong in die kies.
Op ons ouderdom geniet ons ons lewe. Ons is nie nors en vol strooi nie. Nope ons is FUNKY, FUN, vol SPORTS en DIKKELICIOUS!
Afrikaans you mooi taal More