Goeie more

Collection by Welna Sanna

12 
Pins
Faith
Other Pins

Faith

Other Pins

God spesialiseer in deurbrake! Maak nie saak hoe hulpeloos jy dink jou situasie is en hoe lank jy al sukkel nie. Hy kan dit nog steeds omkeer in 'n wonderwerk en jou 'n uitkoms gee wat alle verwagting en hoop oortref. Sy tyd is egter nie ons tyd nie - hou aan bid, glo en vertrou. Uplifting Christian Quotes, Uplifting Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Beautiful Quotes Inspirational, Bible Emergency Numbers, Scripture Signs, Afrikaanse Quotes, Jesus Prayer

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Gebed & Godsliefde is die naald & garing wat keer dat ons lewens… Prayer Verses, Bible Verses Quotes, I Love You God, Afrikaanse Quotes, Prayer Board, Religious Quotes, True Words, Christian Quotes, Picture Quotes

Gebed & Godsliefde is die naald & garing wat keer dat ons lewens uitrafel #Afrikaans #Analogies #Prayer

HERE, GEE MY ASSEBLIEF 'N BRIL VAN DEERNIS SODAT EK MET MEDELYE IN PLAAS VAN KRITIEK NA MY NAASTE KAN KYK, WANT EK KEN NIE DIE HARTSEER WAT HUL DALK VERBERG NIE. Afrikaanse Quotes, Scripture Verses, Psalms, Life Quotes, Inspirational Quotes, Prayers, Christian, Thoughts, Motivation

HERE, GEE MY ASSEBLIEF 'N BRIL VAN DEERNIS SODAT EK MET MEDELYE IN PLAAS VAN KRITIEK NA MY NAASTE KAN KYK, WANT EK KEN NIE DIE HARTSEER WAT HUL DALK VERBERG NIE.

GOEIE MÔRE! Geen sekonde sal vandag sonder Sy Wete tik nie. Niks sal sonder Sy Goedkeuring gebeur nie. Mag jy God se Liefde en Barmhartigheid ervaar vandag! Lekker Dag! Lekker Dag, Evening Greetings, Goeie More, Birthday Images, Winnie The Pooh, Good Morning, Qoutes, Afrikaans, Faith

GOEIE MÔRE! Geen sekonde sal vandag sonder Sy Wete tik nie. Niks sal sonder Sy Goedkeuring gebeur nie. Mag jy God se Liefde en Barmhartigheid ervaar vandag! Lekker Dag!