WegSleep se webjoernalis, Adnaan Mohamed, was in Spanje en Italië waar hy twee marathons in twee agtereenvolgende naweke letterlik kafgedraf...

WegSleep se webjoernalis, Adnaan Mohamed, was in Spanje en Italië waar hy twee marathons in twee agtereenvolgende naweke letterlik kafgedraf.

Tietiesbaai lê naby Kaapstad, maar dit voel of jy jou woonwa aan die Griekse kus parkeer.

Strandfontein-oord As jy vroeg op 'n Vrydagmiddag uit die Kaap vertrek, kan jy teen sononder  op Standfontein met 'n skemerkelkie onder jou stoeptent sit en kyk hoe die branders op die Weskus breek.  Kampterrein: ’n Netjiese grasperk met twee aparte terreine. 100-oorde

Mbizi het goeie buiteseisoentariewe, maar bespreeek vroegtydig want die kampterrein is regdeur die jaar gewild.  Die 14 private staanplekke – elk met sy eie ablusieblok – het ’n moderne afwerking, en hier is ’n restaurant, borrelbad en verhitte binneswembad.  Kampplek: 242 plat staanplek-ke – bos- én gewone staanplek-ke – waarvan 14 privaat is, elk met ’n eie badkamer.

Mbizi het goeie buiteseisoentariewe, maar bespreeek vroegtydig want die kampterrein is regdeur die jaar gewild.

Dag- sowel as oornagbesoekers kan ’n goed toegeruste piekniekplek met braaigeriewe, ’n sportkroeg, drie lapas en ’n lieflike dek met ’n uitsig oor die dam gebruik. Vermaak vir die kinders sluit ’n speelpark en swembad in. Oorweeg jy dit om langer te bly, is hier verblyfmoontlikhede wat wissel tussen die sewe selfsorghouthuise, permanente tente en ’n kampterrein.

Kamp hier saam met ’n paar goeie vriende as jy nie die heeltyd in Hartenbos se gewoel wil wees nie.

Pinterest
Search