soet goedtjies

Collection by Walburga Slinger

17 
Pins
Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies.  Druk in tertbak vas.  Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel.  Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap.  Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Kondensmelk-Grenadilla Tert

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

1 groot koek KOEK 500 ml (2 k) wortel, grof gerasper 187 ml (¾ k) sultanas 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 125 ml (1 klein houertjie) Purity-appel 60 ml (4 e) suurlemoensap skil van een suurlemoen, fyn geras¬per 500 ml (2 k) koekmeel 5 ml (1 t) bakpoeier 5 ml (1 t) koeksoda knypie sout 10 ml (2 t) fyn kaneel 5 ml (1 t) gemengde speserye 4 eiers 250 ml (1 k) strooisuiker 187 ml (¾ k) olie 5 ml (1 t) vanielje VERSIERSEL 60 ml sagte botter 500 g (4 k) versiersuiker, gesif 125 ml (½ k) …

Wortelkoek

Bederf jou mense met hierdie heerlike wortelkoek!

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Yskastert met net drie bestanddele

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

MAMMA SE BAIE LEKKER VRUGTEKOEK

MAMMA SE BAIE LEKKER VRUGTEKOEK - Food Lovers Recipes

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Hilda van 7de Laan se Dadelvinger Resep: (Nou weet ons ook waaroor die bohaai gaan. ) 250g margarien 250 ml suiker 500g dadels, fyngesny 1 eier goed geklits 1 pak (200g) Mariebeskuitjies, in stukki...

WordPress.com