Afrikaanse gesegte

Collection by Izelda Waite

37 
Pins
So kyk waar jy trap en hoe hard jy trap, want so los elkeen sy spore in die wese van ander

Goeie dinge is op almal se #pad...hou aan stap... #Afrikaans #good #GreatExpectations

Afrikaans is wonderlik | Ons hoop vaagweg, maar ons vrees in fyn besonderhede | Paul Valery