Kerrie resepte

Collection by Elaine van • Last updated 6 weeks ago

7 
Pins
Elaine van
WMF Cutlery And Cookware - One Of The Most Trustworthy Cookware Producers Wen-Kerrie Uit Die Vrystaat. Braai Recipes, Lamb Recipes, Curry Recipes, Meat Recipes, Indian Food Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Oxtail Recipes, Juicer Recipes

Wen-kerrie uit die Vrystaat...

Andriétte Maree van Kroonstad se speserygeure maak hierdie kerrie ’n volwaardige wenner. Ek het in Natal grootgeword, en daar het ons baie kerrie geëet. Later is ek met ’n Vrystaatse boer getroud en hy was ook baie lief vir kerrie, maar dit was maar ’n gesukkel om die regte bestanddele daarvoor op Kroonstad te kry. Ek verkies ’n geurige kerrie – dit moet nie net brand nie, en daarom het ek maar altyd kerrieresepte getoets. So met die tyd het ek self ’n kombinasie saamgestel wat vir my…

Lamskerrie uit ‘n Karoo Kombuis – van een huiskok aan ‘n ander Lamb Recipes, Curry Recipes, Meat Recipes, Indian Food Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Coffee Recipes, Fish Recipes, Recipies

Lamskerrie uit ‘n Karoo Kombuis – van een huiskok aan ‘n ander

Die Karoo is ‘n mitiese plek. Vir baie mense is dit ‘n groot uitspansel van ‘n plat aarde, hier en daar 'n koppie en verder net Karoobossies waardeur gereis (gejaag) word van Johannesburg na Kaapstad. Jy stop vir petrol by een van die groot vulstasies, eet ‘n Wimpy-ontbyt of ‘n wegneem-garagepastei. Reisigers wat oorslaap – iewers op Colesberg of…

'n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir 'n Vrydagaand! Curry Recipes, Meat Recipes, Indian Food Recipes, Cooking Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, Curry Stew, Beef Curry

Resep: Boerekerrie | Maroela Media

’n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir ’n Vrydagaand!

'n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir 'n Vrydagaand! Curry Recipes, Meat Recipes, Indian Food Recipes, Cooking Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, Curry Stew, Beef Curry

Resep: Boerekerrie | Maroela Media

’n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir ’n Vrydagaand!

REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) gevriesde gemengde groente (of 1 . Mince Dishes, Curry Dishes, Beef Dishes, Mince Recipes, Curry Recipes, Cooking Recipes, Salad Recipes, South African Recipes, Indian Food Recipes

Kerrie vir Maalvleis

4 eetlkerrie 2 eetl borrie 1eetl knoffel 2 groot uie 2 eetl appeikooskonfyt 1eetl bruinsuiker 1 pakkie beesstertsop 500gr maalvleis METODE Braai uie en knoffel tot lekker sag,gooi als by behalwe.sop.laat prut lekker tot gaar,gooi beesstertsop by,top op met melk terwyl jy roer,tot skepbaar Bedien met rys of pasta

Die lente is hier, maar daar is nog ’n lekker byt in die lug, veral in die aand. Voor ons koue kos en slaai begin eet, sit nog ’n slag aan vir ’n warm ete. South African Dishes, South African Recipes, Curry Recipes, Veggie Recipes, Mince Recipes, Lamb Recipes, Kos, One Pot Dinners, Feel Good Food

Oudtydse soetkerrie

Die lente is hier, maar daar is nog ’n lekker byt in die lug, veral in die aand. Voor ons koue kos en slaai begin eet, sit nog ’n slag aan vir ’n warm ete.