Ek wens vir jou.... #BesteWense #Afrikaans #windpomp

Ek wens vir jou ’n klip in die Karoo waar jy in stilte kan sit en jou drome met ’n stokkie in die sand kan skryf

Ek is verlief op hierdie gedig... Geen idee wie is die skrywer nie...

Ek is verlief op hierdie gedig. Geen idee wie is die skrywer nie.

Rain Quotes, Bible Quotes, Qoutes, Work Quotes, Inspire Quotes, Afrikaans Quotes, Powerful Quotes, Life Thoughts, Canvas Ideas

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer." VANNAG deur Elmarie van Schalkwyk #afrikaans

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer.

"Let wel: My emmer kantel oor van Als wat mooi is in die lewe" deur Stella Brawer #Afrikaans

Let wel: My emmer kantel oor van Als wat mooi is in die lewe deur Stella Brawer

"Let wel: My emmer kantel oor van Als wat mooi is in die lewe" deur Stella Brawer #Afrikaans

Let wel: My emmer kantel oor van Als wat mooi is in die lewe deur Stella Brawer

Vir jou sal ek blomme koop...deur Willie Koen #Afrikaans Poësie #Taalgenoot #mooiwoorde ♡ Quotes #lovequotes

Vir jou sal ek blomme koop...deur Willie Koen #Afrikaans Poësie #Taalgenoot #mooiwoorde ♡ Quotes #lovequotes

Afrikaans

Jy moet tyd maak om die wind in die gras te hoor, om in die reën te dans . en vir altyd te glo die emmers vol genade kom net van Bo

Teks - Spreuke #Afrikaans  __[AShooP-Tuinkuns/FB]

Liewer ’n stukkie droë brood met vrede as ’n huis vol kos met twis daarby

Pinterest
Search